Announcement

Collapse
No announcement yet.

Naaldekoker-'bordeel'.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Naaldekoker-'bordeel'.

    IMG_0986.jpg

    IMG_0977.jpg


    Mens is nooit te oud om nog feite van die lewe by te leer nie. Die bostaande fotos het ons tydens Paasnaweek op die Oranje geneem van die naaldekokers wat besig is om te paar. Die wyfie se geslagsorgane sit blykbaar in haar kop . Die mannetjie kom sit dan op haar kop en bevrug haar en dan le sy haar eiertjies met behulp van die 'slurpie' wat duidelik sigbaar is op n takkie of stokkie om te voorkom dat hulle wegspoel voor hulle uitgebroei is. Ons hele groep het later kom kyk en fotos neem. So van n bietjie privaatheid vir die naaldekokers was daar nou nie juis sprake nie.....

  • #2
    Baie interessant, en goeie foto's. Dankie dat jy dit met ons deel .
    Lekker dag.
    Jeremiah 29:11
    "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

    Comment


    • #3
      protea,

      Die naaldekokers is verseker interessant, maar jy is my hier 'n paar tree voor, want ek het al in 1993 my eerste kanoe gekoop om spesifiek die Oranje te gaan roei. So het ek daai kanoe verkoop, so paar jaar terug weer een gekoop, weer met dieselfde doel voor oë... en ek was nou nog nie daar nie!

      Maar hou dop....
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        Ferdie , mens hoef nie jou eie kajakke te he om te gaan roei nie. Tot die reddingsbaadjies huur jy by hulle. Wat van n Lighuis roei vlgde April/Mei voor dit koud raak? Kan ek maar so teen die end van die jaar so n navraag doen? Ongelukkig moet mens net baie vroeg bespreek . Maar n eerste vir my die jaar was om saam met die kinders en Hubby 'Nappy-runs' te doen waar jy jou reddingsbaadjie soos n nappy aantrek en dan so die stroomversnellings aandurf op die naat van jou rug met voete na voor. Jou agterwereld is dan 'gebuffer' teen die moontlike kontak met klippe onder die water. HEERLIK!!!

        Comment


        • #5
          protea,

          Iets pla my nou al 2 dae lank en vanoggend weet ek wat dit is, ek wou reageer op jou plasing en het skoon vergeet daarvan. Miskien moet jy 'n draad oopmaak en die afstand, die kostes en die tyd wat mens kan roei op die Oranje, vir almal deurgee. Ek is oortuig dat dit een van die heel beste dinge ooit kan wees, sou 'n klompie Lighuisers so tydjie saam kan roei en sommer ook pitkos deel en die Here daardeur verheerlik. As mens dit lank vooruit beplan, kan mens selfs fondse ook genereer vir iemand wat dit moontlik nie kan bekostig nie.
          The Rapture

          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
          but I must confess, don’t worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          it’s before God’s wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          it’s for all the people in the zoo
          think about it and refresh…
          you will see there’s no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhere…


          Comment


          • #6
            Ferdie , moet ek dit op hierdie draad doen of eerder op die Alles en nog wat -draad?

            Comment


            • #7
              Originally posted by protea View Post
              Ferdie , moet ek dit op hierdie draad doen of eerder op die Alles en nog wat -draad?
              Ek dink in die Alles en nog wat forum gaan dit meer sin maak...
              The Rapture

              My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
              but I must confess, don’t worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              it’s before God’s wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              it’s for all the people in the zoo
              think about it and refresh…
              you will see there’s no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhere…


              Comment

              Working...
              X