Hierdie sub-forum is geskep om spesifiek oor wetenskaplike aangeleenthede te gesels en hoe dit in lyn gebring word met die Woord van God.
Die algemene reëls van Afrikaans Lighuis geld steeds vir hierdie sub-forum
Algemene Afrikaans Lighuis Reëls
Hoewel gesprekke hier moontlik effe warm kan raak en ons moontlik van mekaar kan verskil oor sekere aangeleenthede, vra ek steeds dat jy die bal sal speel en nie die man nie en dat jy jou sienings en plasings in lyn met die Woord sal hou.
Respekteer ook asseblief die trant van die openingsplasing en probeer nie die draad ontspoor nie. Probeer sover moontlik gesprekke hou op die onderwerp van die openingsplasing en indien daar dan daaruit 'n nuwe gesprek ontstaan, open gerus 'n nuwe draad met 'n nuwe onderwerp sodat die ou draad sover moontlik kan aangaan in lyn met die openingsplasing en openingsplaser se stelling of vraag.
Ek glo ons sal almal baie kan leer op hierdie sub-forum.
Groete
Phil

Comment