Announcement

Collapse
No announcement yet.

Is ons dae nou korter ?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Is ons dae nou korter ?

    Interesante berig wat reken dat die onlangse aarbewing in Chille die aarde se as geskuif het tot so 'n mate dat ons dae nou 1.26 milisekondes korter is.

    Gross meen dat indien die dit met 8cm geskuif het, dae met 1.26 millisekondes sou verkort het.
    Beteken dit nie ons gaan nou vir 1.26 m/sek per dag korter lewe nie ?

  • #2
    So word ons nou vinniger of stadiger ouer??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Originally posted by Ta-An View Post
      So word ons nou vinniger of stadiger ouer??
      Nee....dit beteken die Wederkoms is nou nader as ooit!

      Comment


      • #4
        Originally posted by Johnny View Post
        Nee....dit beteken die Wederkoms is nou nader as ooit!
        elke dag en elke sekonde Johnny! yeee ha!
        Dis alles net genade -Ma Grace
        "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

        Comment

        Working...
        X