Announcement

Collapse
No announcement yet.

"AteÔstiese Christenskap"?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • "AteÔstiese Christenskap"?

    Dit lyk my dit is nou mode om 'n sg. "nie-teÔstiese" of "ongelowige" Christen te wees en ek het 'n artikel daaroor geskryf. Dit is nou om nie in God as werklike Persoon te glo nie, maar wel jouself as "Christen" te bly identifiseer. Dit is veral biskop Spong van die Anglikaanse Kerk, wat sodanige standpunt het. Spong het ook in die Kerkbode al gefigureer.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  • #2
    Jip .... en die skare gaan elke keer mal oor sulke "vernuwe" denke ........

    Comment


    • #3
      Re: "AteÔstiese Christenskap"?

      En wat van die Christene wat nou sÍ dat Jesus 'n toordokter was. Vir my is hulle al lankal by ateÔsme verby.

      prof. Pieter Craffert van Unisa se boek: "The Life of a Galilean Shaman". Hy het homself tot die kulturele antropologie gewend om 'n argument op te bou dat Jesus binne die kultuurverband van 'n primitiewe samelewing as 'n sjamaan (of toordokter) opgetree het. Hy sÍ dat Jesus en sy dissipels gereeld in 'n transtoestand was, wat hy as 'n alternatiewe bewussynstoestand beskryf. Volgens hom is Jesus tydens sulke "sessies" onder andere ook deur sy voorvadergeeste beset. Sy genesings, duiweluitdrywing en waarsÍery oor die toekoms (divinasie) was volgens hom ook tipies sjamanistiese aktiwiteite.

      Comment


      • #4
        Re: "AteÔstiese Christenskap"?

        Net vanoggend lees ek hierdie artikel raak, 'Christelike ateÔs'. Hieronder is ook 'n aanhaling in die inleiding van hierdie artikel..., wat mens so bietjie beter help verstaan wat presies dit behels. Philip het ons attend gemaak van hierdie verskynsel en mens gaan dit meer en meer teŽkom...

        In die hedendaagse teologie is daar ’n stroming wat die bestaan van ’n metafisiese of bonatuurlike werklikheid ontken. Vir hierdie teoloŽ bestaan daar nie metafisiese wesens soos God, Satan en engele en plekke soos die hemel en hel nie. Wetenskaplike bevindings word geredelik deur hulle aanvaar en wonderwerke verwerp. In soverre God se bestaan erken word, is hy ’n hierdie wÍreldse God, nie ’n transendente wese nie. Hy word as identies met die sintuiglik-waarneembare werklikheid geag (bv panteÔsme) of as ’n immanente God voorgestel wat in die diepste wese (of gemoed) van die mens teenwoordig is. VroeŽr vanjaar het ek op SÍNet die aandag op die opvattings van drie sodanige teoloŽ gevestig: Julian MŁller (3 Jun), Don Cupitt (7 Jun) en John Shelby Spong (8 Jun), gevolg deur ’n oorsig van hierdie verwÍreldliking of sekularisasie op 9 Junie.
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ


        Comment


        • #5
          Re: "AteÔstiese Christenskap"?

          Originally posted by Philip dT View Post
          Dit lyk my dit is nou mode om 'n sg. "nie-teÔstiese" of "ongelowige" Christen te wees en ek het 'n artikel daaroor geskryf. Dit is nou om nie in God as werklike Persoon te glo nie, maar wel jouself as "Christen" te bly identifiseer. Dit is veral biskop Spong van die Anglikaanse Kerk, wat sodanige standpunt het. Spong het ook in die Kerkbode al gefigureer.
          Het jy die boek gelees?? Hier is 'n Youtube oor die boek....
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment

          Working...
          X