Announcement

Collapse
No announcement yet.

AteÔsme, nie vir eenvoudige mense

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • AteÔsme, nie vir eenvoudige mense

    Iets wat my opval, is dat wanneer mens iemand ontmoet wat 'n ateÔs is, dit sonder uitsondering iemand is wat meer as gemiddelde kennis besit. Nog nooit het ekself iemand ontmoet wat werklik net 'n eenvoudige dag tot dag bestaan voer nie en ook 'n ateÔs is nie. Miskien het ekself maar net nie genoeg mense ontmoet om 'n werklik akkurate mening hieroor te vorm nie, maar dit wil tog vir my lyk, of mens nie 'n ateÔs kan wees as jy nie meer kennis het van byvoorbeeld die wetenskap en veral evolusie, as die gemiddelde mens nie. Kennis tot mens se beskikking het verseker 'n wesenlike en kardinale invloed op die wÍreldbeeld wat jy huldig en dit lyk of daar 'n verband tussen kennis tot mens se beskikking en/of geleerdheid aan die een kant en ateÔsme bestaan.

    Sou daar wel so verband wees, dan blyk dit dat geen mens 'n ateÔs kan wees, as sekere kennis tot hulle beskikking, dit nie so rig nie...

    Wat is julle ondervinding of mening hieroor?
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ



  • #2
    Re: AteÔsme, nie vir eenvoudige mense

    In Matt 11:25 sÍ Jesus: "Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar het." Die evangelie is vir eenvoudiges geskryf. Sodra 'n mens jou verstand wil gebruik, dan gaan dit geen sin maak nie. 1 Kor 3:19 "want die wysheid van hierdie wÍreld is dwaasheid by God" Jesus het nie verniet gesÍ dat ons nie die Koninkryk van God kan be-erwe as ons nie soos kinders word nie....

    Eenvoudige (minder intellegente) mense sal nie sommer ateiste word nie, omdat hulle verstand nie in die weg kom nie - hulle aanvaar wat in die Bybel staan soos kinders. Wanneer 'n mens se verstand in die weg kom, dan ontstaan daar vrae wat nie beantwoord kan word nie...

    Comment


    • #3
      Re: AteÔsme, nie vir eenvoudige mense

      Originally posted by Gene View Post
      Wanneer 'n mens se verstand in die weg kom, dan ontstaan daar vrae wat nie beantwoord kan word nie...
      Baie waar Gene, en een van die moeilikste dinge vir Christene om te aanvaar : daar gaan nie 'n antwoord vir alles wees nie, sekere dinge moet geglo word soos wat 'n kind dit sal glo en klaar.

      Comment


      • #4
        Re: AteÔsme, nie vir eenvoudige mense

        Om nie te praat van ateiste wat geweldig baie navorsing doen en boeke lees asof hulle die Evangelie en die Bybel verkeerd WIL probeer bewys nie. So baie van hulle gevolgtrekkinge kom neer op die verkryging van redding deur werke en deur jou eie bootjie te roei. Die genade boodskap is in die meeste gevalle afwesig.

        Comment


        • #5
          Re: AteÔsme, nie vir eenvoudige mense

          Originally posted by Gene View Post
          In Matt 11:25 sÍ Jesus: "Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar het." Die evangelie is vir eenvoudiges geskryf. Sodra 'n mens jou verstand wil gebruik, dan gaan dit geen sin maak nie. 1 Kor 3:19 "want die wysheid van hierdie wÍreld is dwaasheid by God" Jesus het nie verniet gesÍ dat ons nie die Koninkryk van God kan be-erwe as ons nie soos kinders word nie....

          Eenvoudige (minder intellegente) mense sal nie sommer ateiste word nie, omdat hulle verstand nie in die weg kom nie - hulle aanvaar wat in die Bybel staan soos kinders. Wanneer 'n mens se verstand in die weg kom, dan ontstaan daar vrae wat nie beantwoord kan word nie...
          Mens kan dit seker nie beter en bondiger stel nie, goeie plasing Gene! Die Bybel bevestig dit sonder teŽspraak, dat dit basies mens se eie verstand en wysheid is, wat lei na iets soos ateÔsme..., ek dink nie mens hoef eers te twyfel daaroor nie.
          The Rapture

          My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
          but I must confess, donít worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          itís before Godís wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          itís for all the people in the zoo
          think about it and refreshÖ
          you will see thereís no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhereÖ


          Comment


          • #6
            Re: AteÔsme, nie vir eenvoudige mense

            Ongelukkig is dit waar. Meeste mense wat ek elke dag mee werk is van 'n Universiteit. Ek het nie baie mense ontmoet wat Christene is nie. Meeste van hulle glo hulle self is 'n god, en dat hulle 'n geskenk aan die wÍreld is. Meeste dinge probeer hulle ook verwetenskaplik. Als volgens van hulle het 'n wetenskaplike verklaring. Gelukkig het ek nie genoeg kennis om daai mense aan te vat oor hulle standpunt nie, maar ek vertrou dat Vader my eendag die kennis sal gee om die goeie nuus tussen al die mense wat ek mee werk te versprei.

            Een ding wat ek wel kan sien is dat hulle vertrou op hulle titels, roem, aansien, naam, kennis en geld...
            'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
            Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
            [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
            Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
            [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

            Bemidbar 6:24-26
            [Numbers 6:24-26]

            Comment


            • #7
              Re: AteÔsme, nie vir eenvoudige mense

              Ek dink dadelik aan 1 Kor 8:1 wat sÍ "Kennis maak opgeblase maar die liefde stig."

              Dit is daardie obgeblasenheid wat later omsit in rebellie teenoor die gesag van God. Dit, sou ek sÍ is die wortel van ateÔsme: "jy weet beter as God."
              Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

              Comment


              • #8
                Re: AteÔsme, nie vir eenvoudige mense

                Ons ekoloog Mirrelsis vertel dat daar so n klein persentasie uitgesproke Christenne in ekologiese kringe is. Mens sou verwag dat hulle wat soveel meer insig het in God se skepping veral die wonder daarvan sal kan insien en vir die Skepper daarvan die eer toebring. God het geskep en die mens het maar so in sy lewensverloop daarvan kennis geneem en daarvan geleer. Die mens kan nie lewe skep nie , maar kan dit slegs in stand hou in sommige gevalle. Wil die mens nie baiekeer vir homself die roem toe-eien wat hoegenaamd nie by sy adres tuishoort nie?

                Comment

                Working...
                X