Announcement

Collapse
No announcement yet.

e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

    Hierdie boek, geskryf deur Hennie Mouton, kan gratis hier afgelaai word.

    Ek het so vinnig "deurgeblaai" en dit blyk nogals baie interesant, en volledig (amper 500 bladsye !) te wees.

    Dalk 'n goeie onderwerp om te bespreek so rondom die kersfeestafel ?

  • #2
    Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

    Fila, ek soen jou sommer met 'n broederlike kus! Jy weet ek doen mos nou nie die krismis ding nie, maar baie dankie nogtans vir die geskenk.

    Comment


    • #3
      Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

      Fila,

      Jy het nie een of ander manier om Hennie Mouton te kontak nie? Mens wonder nogal of hy sou belangstel om bydraes hier te lewer, want hy het op 'n stadium toe die webblad, Gereformeerd en Afrikaans nog bestaan het, aktief daar deelgeneem.
      The Rapture

      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
      but I must confess, donít worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      itís before Godís wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      itís for all the people in the zoo
      think about it and refreshÖ
      you will see thereís no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhereÖ


      Comment


      • #4
        Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

        Aaah ! Goeie ou Gereformeerd en Afrikaans ! Ek sal bietjie probeer uitvind van Hennie Mouton, dalk is hy op Facebook ? Ek het sels nie 'n profiel nie, dalk kan een van julle daar loer ?

        Comment


        • #5
          Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

          Originally posted by CFJ View Post
          Fila,

          Jy het nie een of ander manier om Hennie Mouton te kontak nie? Mens wonder nogal of hy sou belangstel om bydraes hier te lewer, want hy het op 'n stadium toe die webblad, Gereformeerd en Afrikaans nog bestaan het, aktief daar deelgeneem.
          Dit sal fantasties wees om so iemand hier te hÍ.

          Comment


          • #6
            Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

            Originally posted by Die Filadelfieer View Post
            Aaah ! Goeie ou Gereformeerd en Afrikaans ! Ek sal bietjie probeer uitvind van Hennie Mouton, dalk is hy op Facebook ? Ek het sels nie 'n profiel nie, dalk kan een van julle daar loer ?
            Fila,

            Ek het bietjie gaan rondloer op die skakel wat jy gegee het en mens kan kontak maak met hulle. Dit is nogal 'n interessante webblad daai, gaan kyk bietjie daar...
            The Rapture

            My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
            but I must confess, donít worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            itís before Godís wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            itís for all the people in the zoo
            think about it and refreshÖ
            you will see thereís no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhereÖ


            Comment


            • #7
              Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

              Mens kan gerus weer hierdie skakel en die e-boek versprei as hierdie nuus beloer word :

              Figuurlike Genesis wen veld in VSA

              Comment


              • #8
                Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

                Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                Mens kan gerus weer hierdie skakel en die e-boek versprei as hierdie nuus beloer word :

                Figuurlike Genesis wen veld in VSA
                Ons het so tydjie terug hierdie gedeelte in Jesaja raakgelees waar God sÍ Hy deel sy eer met niemand nie:
                Om My ontwil, om My ontwil sal Ek dit doen—want ag, hoe is my Naam ontheilig! —en Ek sal my eer aan geen ander gee nie. Luister na My, o Jakob, en Israel, wat Ek geroep het, dit is Ek; Ek is die Eerste, ook is Ek die Laaste. Ook het my hand die aarde gegrond, en my regterhand die hemele uitgesprei; as Ek hulle roep, staan hulle daar almal saam.
                (Isa 48:11-13)
                Interessant hoe God dit sÍ in konteks van die skepping. Om nie vir God al die eer te gee vir die skepping nie, is die laagste vorm van godslastering.

                Comment


                • #9
                  Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

                  Originally posted by Son of the South View Post
                  Om nie vir God al die eer te gee vir die skepping nie, is die laagste vorm van godslastering.
                  Sjoe, jy vat raak met hierdie woorde !

                  Comment


                  • #10
                    Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

                    Ek het Hennie Mouton se epos. As julle my pm, sal ek dit vir julle gee.

                    Groetnis.
                    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                    Comment


                    • #11
                      Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

                      Ek is hewig gekant teen die evolusie leer. Die skakel in die eerste pos na die e-boek toe werk nie.
                      Is daar 'n nuwe skakel wat iemand my dalk kan gee asb.

                      Comment


                      • #12
                        Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

                        Aai, dit sal 'n groot jammerte wees as hierdie e-boek nie meer beskikbaar is nie. Ek hoop iemand kan weer 'n vars skakel gee; ek sal ook bietjie soek.

                        Kort na my bekering het ek absoluut geen standpunt gehad oor evolusie vs. skepping nie. Ek het nie eers 'n benul gehad dat dit wel 'n kwessie is nie, totdat iemand my 'n paar DVDs in die hand gestop het nie. Sjoe, dit was lank terug! Wat ek wil sÍ is: ons het 'n groot verantwoordelikheid om te reageer op die leiding van die Heilige Gees om hierdie inligting aan mense beskikbaar te maak.

                        Comment


                        • #13
                          Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

                          Lyk vir my mens sal hom hier kan aflaai.

                          Comment


                          • #14
                            Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

                            Originally posted by Son of the South View Post
                            Lyk vir my mens sal hom hier kan aflaai.
                            Daardie skakel werk gaaf - baie dankie. Dit is 'n vreeslik interessante boek.

                            Comment


                            • #15
                              Re: e-boek : Skepping en Evolusie - onversoenbaar !

                              Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                              Hierdie boek, geskryf deur Hennie Mouton, kan gratis hier afgelaai word.

                              Ek het so vinnig "deurgeblaai" en dit blyk nogals baie interesant, en volledig (amper 500 bladsye !) te wees.

                              Dalk 'n goeie onderwerp om te bespreek so rondom die kersfeestafel ?
                              Fila, dit lyk my hierdie link werk nie meer nie. Ek het die boek op die internet gaan opsoek, en al wat ek kry is 'n blad wat se as mens die boek wil bestel kan mens dr. Mouton kontak. (Wysiging: oops, sorry, ek het nou net Son of the South se skakel gekry wat wel werk. Ek sal dit daar gaan lees.)

                              In elk geval, ek wil net noem dat geloof in evolusie vreeslik gevaarlik is, want as dit sou waar wees (wat dit definitief nie is nie) sou God en sonde nie bestaan nie.

                              Christene kan nie in evolusie glo as hulle die Woord van God as waarheid aanvaar nie.

                              Ons gemeente het 'n DVD gekyk waarin Wetenskaplikes bewys het dat die Skepper bestaan ("The Case for the Creator" deur Lee Strobel), want selfs een sel is so gekompliseerd dat dit onmoontlik sou wees om uit niks uit te kon vorm nie.

                              God IS.

                              Blessings
                              B.
                              Jeremiah 29:11
                              "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                              Comment

                              Working...
                              X