Announcement

Collapse
No announcement yet.

Seun van Maria

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Seun van Maria

    In plaas van "die eniggebore Seun van God" soos ons Hom bely, is Jesus nou vir Andries van Aarde "die seun van Maria" soos die Koran ook na Hom verwys. Hy het nie 'n pa gehad nie en baie oor die vaderfiguur gepeins en homself daarom as "die seun van God" beskou.
    Attached Files

  • #2
    Re: Seun van Maria

    Ek wonder partykeer of hierdie mense nie net daarvan hou om hulle name in die nuus te sien nie.

    Comment


    • #3
      Re: Seun van Maria

      Stem saam met Fila. Dit is gemors.

      Hulle verlustig hulself in 'n orgie van "intellegente lastering".

      Bid vir hulle, en leer jou kinders oor hierdie strominge - hulle maak die grond gelyk vir 'n wÍreldse kerk van gelykheid, sonder Jesus - d.w.s. sonder 'n Deur na die hemel!

      Anton
      השייך לאלוהים דרך ישו

      Comment


      • #4
        Re: Seun van Maria

        Mens lees hierdie stukkie raak en dan wonder mens, hoekom fokus Andries van Aarde so op die kontroverse en sensasionele, wat sou hy daarmee wou bereik, anders as om die leuen vastrap-plek te gee? Hy skyf...

        'Die rol wat Josef as pa van Jesus in sekere dokumente speel, is deel van hierdie apologetiek. Geeneen van hierdie geskrifte, ingesluit diť in die Nuwe Testament, gaan terug tot die periode voor 70 nC nie. Sommige van hierdie geskrifte bevat verwysings na bewerings dat Jesus se verwekking as “illegitiem” beskryf kan word en dat Jesus gebore is in ůf bedenklike ůf goddelik geÔnspireerde omstandighede. Onder eersgenoemde slaag daardie getuienis dat Maria se swangerskap die gevolg is van ‘n verkragting deur ‘n Romeinse soldaat, nie die toets van historiese waarskynlikheid nie. Buitendien verwys “illegitimiteit” in antieke tekste nie net net na seksuele aktiwiteit nie.'

        Dit is vir enige gelowige nie eers 'n argument, wie Jesus is en hoekom Hy sondeloos gebore kon wees nie, want geen saad van 'n man sou Hom verwek nie en net 'n sondelose kon vir die sondiges sterf. Hy oorweeg nogal dat dit so kon wees, dat 'n Romeinse soldaat Maria 'moontlik' kon verkrag! In alle waarskynlikheid sou hy gekonfronteer word hieroor, is daar 'n uitkoms vir hom, want dit word nie verabsoluteer nie, maar die blote feit dat dit 'n moontlikheid kan wees, skreeu ten hemele...
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ


        Comment


        • #5
          Re: Seun van Maria

          Hy het gesÍ dat wanneer Hy kom sal sekeres sÍ Abba, maar Hy sal hulle nie ken nie.

          Ek glo werklik dat die Antichris vanuit die kerk saal kom. Jy kan vir hierdie ou en sy trawante allerhande baadjies aantrek, maar hulle is lasterlik teenoor Jesus, daarom Antichristies - en hulle saal talle mense wat sonder anker ronddryf saamsleur na die verderf. Daarom moet ons ons kinders waarsku, en die Anker in hulle vestig.

          Anton
          השייך לאלוהים דרך ישו

          Comment


          • #6
            Re: Seun van Maria

            Al wat ek kan sÍ is: ai, ai, ai!
            Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

            Comment

            Working...
            X