Announcement

Collapse
No announcement yet.

God se apteek.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #16
    Re: God se apteek.

    Originally posted by Die Filadelfieer View Post
    Ook maar goed ek het jou nie gevra wie jy sonskyn noem nie ...............
    I am smiling.JPG .

    Comment


    • #17
      Re: God se apteek.

      Dankie vir die goeie woord vir die halwe begryper , Son Of The South! Lekker nuus oor goeie getroue ou appelsap!

      Ta -An , maar kom met nog sulke lekker nuus so voor die naweek!? ALMAL (korreksie: amper almal) het nodig dat hulle klere weer mooi pas....

      Comment


      • #18
        Re: God se apteek.

        Heuning is breinvoedsel en ook van die min voedselsoorte wat nie eers in iets anders omskep moet word om vir die liggaam opneembaar te wees nie. Heuning word direk opgeneem. (Omdat heuning suiwer glukose is?)

        Comment


        • #19
          Re: God se apteek.

          Ek kry nou net so n snaakse prentjie in my gedagtes van almal wat storm vir die heuningpotte om 'slimmer' te kan raak....

          Comment


          • #20
            Re: God se apteek.

            Nog iets amazings van heuning. Dit het geen preserveermiddel nodig nie, want het van nature preserverende eienskappe.
            Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

            Comment


            • #21
              Re: God se apteek.

              Philp, ek watch jou!! Jy mors met jou taal
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #22
                Re: God se apteek.

                Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                Heuning is 'n wonderlike ding. As ek dit reg verstaan is daar heuning in die grafkamers van 'n farao gevind wat nog eetbaar was... m.a.w. onder die regte omstandighede word dit nie sleg (vrot) nie !

                Dit is ook anti-bakterieel en bevat anti-oksodante. (skakel)
                Dit is net jammer dat die goggatjies wat dit maak nie baie daarvan hou om gepla te word nie.

                Ons het twee kaste by my Ma hulle, en ek sal seker in die Lente kyk om maar my broer se pak aan te trek en te kyk hoe baie soetgoed ons die jaar kry.
                'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                Bemidbar 6:24-26
                [Numbers 6:24-26]

                Comment


                • #23
                  Re: God se apteek.

                  Ek het heeltemal vergeet van Amandels !

                  Comment


                  • #24
                    Re: God se apteek.

                    Fila, eet jy gesonde kos soo wat jy hier van pos, en wat van rou beet ??

                    HEERLIK!!


                    Nutritional Target Map Estimated Glycemic Load

                    Nutritional Target Map for Beets, raw

                    The good: This food is very low in Saturated Fat and Cholesterol. It is also a good source of Vitamin C, Iron and Magnesium, and a very good source of Dietary Fiber, Folate, Potassium and Manganese.
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #25
                      Re: God se apteek.

                      Originally posted by Ta-An View Post
                      Fila, eet jy gesonde kos soo wat jy hier van pos, en wat van rou beet ??

                      HEERLIK!!

                      Ek is maar 'n braaivleis en aartappel outjie Ta-An, maar probeer so nou en dan gesond eet, veral nou om die wintervette bietjie af te skud.
                      Nie 'n vreeslike beet mens nie, alhoewel ons laas seisoen organiese beet ( en spinasie) gegroei het waaroor die mense toue voor gestaan het. Sal hierdie jaar weer dan ruil ek dit vir daai cinnabuns mkay ?

                      Comment


                      • #26
                        Re: God se apteek.

                        Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                        Ek is maar 'n braaivleis en aartappel outjie Ta-An, maar probeer so nou en dan gesond eet, veral nou om die wintervette bietjie af te skud.
                        Nie 'n vreeslike beet mens nie, alhoewel ons laas seisoen organiese beet ( en spinasie) gegroei het waaroor die mense toue voor gestaan het. Sal hierdie jaar weer dan ruil ek dit vir daai cinnabuns mkay ?
                        My spinasie het heel winter deur mooi by gebly Ek kry nie beet gegroei nie
                        Sal maar moet plan maak met 'n Cinnabon ruil
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #27
                          Re: God se apteek.

                          Leka vars groente informasie
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • #28
                            Re: God se apteek.

                            Voordat die moderne ontsmettingsmiddels beskikbaar was , het die oumense boorpoeier of 'Borasic' poeier soos hulle daarvan gepraat het, gebruik. Mens het glo ook n borasic lint gekry. Die lint is in n sterk oplossing van boor geweek , gedroog en dan in n rolletjie verkoop. Dan sny jy vir jou daarvan af soos benodig. Van ons kinders se driewiel-stadium af het ek n spuitbotteltjie Boorpoeier in die huis aangehou en menige nerf-af knietjie is daarmee behandel. Hy maak droog , hy ontsmet en so word die rofie gevorm.

                            Die kinders het egter eendag die verkeerde spuitbotteltjie gegryp . Hulle kon nog nie lees nie en gryp toe die Terrimycin skaap oogpoeier, met NOG n wonderliker werking! Hier het jy sommer die antibiotiese werking ook by. Nodeloos om te se : Die skaap oogpoeier het die boorpoeier toe in n groot mate vervang..... My man gaan nooit visvang daarsonder nie. By die see kry mens mos maar snytjies in jou hande van met die vis werk en dan gooi jy net n bietjie oogpoeier daarop en dit raak nie ontsteek nie.

                            Comment


                            • #29
                              Re: God se apteek.

                              Originally posted by protea View Post
                              By die see kry mens mos maar snytjies in jou hande van met die vis werk en dan gooi jy net n bietjie oogpoeier daarop en dit raak nie ontsteek nie.
                              Ek wil nie die draad ontspoor nie, maar wil graag goeie raad met julle deel: My Pa is 'n ou visserman en hy sÍ mens moet die bloeding aanhelp as jy met vlekvrye staal geprik of gesny word. Jy moet as te ware die 'vuil bloed' uit melk. Jy sal vind dat dit gouer gesond word en glad nie so maklik ontsteek nie.

                              Comment


                              • #30
                                Re: God se apteek.

                                Dis interessant SOTS ! Dit het ek nog nooit gehoor nie. Maar ek glo jou pa. Ek sou nogal eerder dink dat vlekvrye staal nie die sondebok moet wees nie en eerder gewone staal wat kan roes en ook aluminium?

                                Comment

                                Working...
                                X