Announcement

Collapse
No announcement yet.

Adam, Eva, Noag, en moderne genetika.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #46
    Re: Adam, Eva, Noag, en moderne genetika.

    Ek lees wel in Openbaring van eilande wat gaan vlug en berge wat gaan verdwyn. Sou God dit nie ook genoem het "as" dit met die vloed gebeur het nie?

    Rev 16:14 Want dit is geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele wÍreld, om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van die almagtige God.
    Rev 16:15 Kyk, Ek kom soos ‘n dief. Salig is hy wat waak en sy klere bewaar, sodat hy nie miskien naak rondloop en hulle sy skaamte sien nie.
    Rev 16:16 En hulle het hul versamel op die plek wat in Hebreeus genoem word Armagťddon.
    Rev 16:17 En die sewende engel het sy skaal uitgegooi in die lug, en ‘n groot stem het uit die tempel van die hemel gekom, van die troon af, wat gesÍ het: Dit is verby!
    Rev 16:18 En daar het stemme gekom en donderslae en bliksemstrale, en daar het ‘n groot aardbewing gekom soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde was nie so ‘n geweldige groot aardbewing.
    Rev 16:19 En die groot stad is in drie dele verdeel, en die stede van die nasies het geval. En die groot Babilon is in gedagtenis gebring voor God, om haar te gee die beker met die wyn van die grimmigheid van sy toorn.
    Rev 16:20 En alle eilande het gevlug, en berge is daar nie gevind nie; Rev 16:21 en groot hael, omtrent ‘n talent swaar, het uit die hemel op die mense geval; en die mense het God gelaster oor die plaag van die hael, omdat sy plaag ontsettend groot was.

    Comment


    • #47
      Re: Adam, Eva, Noag, en moderne genetika.

      Julle, ek het nou eers die draad van die begin af gelees...en het ek nou lekker gelag...

      Ek is natuurlik baie dom wanneer dit kom by die onderwerp (en baie ander ook) maar veral die een..

      Ek wonder partykeer of God nie spyt was dat Hy die mens so "inquisitive" gemaak het nie..Ons wil antwoorde op alles he! Maar ek se dit sommer as n grap...

      Ek kan Fila se punt insien oor al die teoriee wat genoem is, en sal ook nie Johnny se teorie by die deur uitgooi nie...alby kan dalk waar wees..

      Wat ek wel oor wonder, is die tydperk van al hierdie gebeutenisse?

      Fila, glo jy dat die aarde miljoene jare oud is etc?

      Johnny, glo jy dat die aarde so tussen 6000 en 7000 jaar oud is?


      Ek het natuurlik n teorie dat die aarde wel miljoene jare oud kan wees....God kon die planeet "aarde" miljoene jare gelede geskape het, en met die skepping dit net leefbaar geskape het vir die mens...Daarom kan ek nog insien dat n klippie miljoene jare oud kan wees....

      Maar moenie my vertel dat daar n tipe aap miljoene jare geleef het nie...Dit is ongelukkig onbybels...
      See how much the Father has loved us! His love is so great that we are called God's children---and so, in fact, we are! - 1John 3:1
      Gods true word!
      Believing it . Defending it . Proclaiming it .

      Comment


      • #48
        Re: Adam, Eva, Noag, en moderne genetika.

        Originally posted by Die Filadelfieer View Post
        Dit is natuurlik ook 'n moontlikheid, alhoewel ek nogals hou van die model wat hoŽr op in die draad genoem word. Een van die probleme met die kontinente wat redelik vinnig moet skuif terwyl die diere reeds daar is, is dat daar wilde en woeste tektoniese aktiwiteite sou gewees het, wat dit baie moeilik sou maak vir die diere om te oorleef.

        Ek verskil ( baie gemoedelik natuurlik ! )van jou rondom die interpretasie van die Antarktika kaart. Soos ek dit verstaan wys dit eerder dat Antarktika so vroeg soos 'n paar 100 jaar gelede nie onder ys was nie, wat moontlik kan beteken dat die temperatuurskommelinge wat ons nou beleef eerder deel is van 'n natuurlike siklus as wat dit 'n mensgemaakte verskynsel is. ( Enter "global warming" stage left )
        Interesant dat jy die global warming hier noem, wat is julle siening omtrent global warming? Dink julle dit is mensgemaak, dink julle dat die mense ons eintlik baie mislei en dat global warming nie eintlik eers bestaan nie, maar net n geldmaak storie is, of, as dit wel bestaan, dat dit n God gemaakte ding is wat maar net tekens van die einde van tyd aankondig?
        See how much the Father has loved us! His love is so great that we are called God's children---and so, in fact, we are! - 1John 3:1
        Gods true word!
        Believing it . Defending it . Proclaiming it .

        Comment


        • #49
          Re: Adam, Eva, Noag, en moderne genetika.

          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
          Ek dink daar was wel dino's op die ark gewees. Daar is goeie aanduidings dat mense en dino's vir baie lank, en nie so vreeslik lank terug nie, in dieselfde tydperk gelewe het. Ek sal bietjie verwysings hiervoor soek en dit pos.

          As ons aan dino's dink, dink ons aan reuse reptielagtige diere, maar in werklikheid was 'n groot persentasie van hierdie klas diere niks groter as 'n hoender nie. ( Ek praat natuurlik nie van die T-rex'e en sy maters nie). Nog 'n ding, wat Hovind lief was om te noem in sy praaitjies, is dat God net gesÍ het " soveel van elke soort" , hy het nooit gesÍ hulle kan nie veel kleiner baba-diere wees nie.
          Yaiii!!!! Die dino gesprek!!!!

          Hiers my siening....

          Dinos het bestaan, hulle was deel van God se skepsel! maar nes die leeu etc het God hulle ook as herbivore geskape en het hulle nie mense verslind soos in Jurassic Park nie...

          Met die sonvloed, het God egter nie meer hulle "plek" in die ontwikkelende wereld gesien nie, en het hulle, saam met moontlike ander diere laat uitsterf...En sodoende het ons nou n wereld sonder dinos...

          HH
          See how much the Father has loved us! His love is so great that we are called God's children---and so, in fact, we are! - 1John 3:1
          Gods true word!
          Believing it . Defending it . Proclaiming it .

          Comment

          Working...
          X