Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die Homo naledi - sirkus

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Die Homo naledi - sirkus

    Dit verstom my hoe die wetenskap hul nuutste "ontdekking" bemark en hoe hulle hulle teorie opblaas tot wetenskaplike feite...

    In absentia op die radio nuus is natuurlik die kritiek van self's hul mede-kollegas... Dis suiwer eensydige propaganda.

    Die volgende sal mens nie gou byvoorbeeld hoor nie:

    Those are wildly speculative hypotheses, the sort which Berger’s peers have criticized him for propagating in the past. “Lee likes to tell as good a story as he can,’ ” says William Jungers, chair of anatomical sciences at Stony Brook University.
    Jungers doesn’t dispute that the H. naledi bones belong in the genus Homo and were likely deposited deliberately, but he cautions against “trying to argue for complex social organization and symbolic behaviors.” There may be a simple answer. “Dumping conspecifics down a hole may be better than letting them decay around you.” He suggests it’s possible that there was once another, easier, way to access the chamber where the bones were found. Until scientists can know the approximate age of the Homo naledi fossils, Jungers says they are “more curiosities than game changers. Intentional corpse disposal is a nice sound bite, but more spin than substance.”
    Jungers is more dismissive of Berger’s suggestion that we may have inherited the practice of burying our dead from H. naledi, a creature with a much smaller brain than modern humans. “That’s crazy speculation—the suggestion that modern humans learned anything from these pin heads is funny.” - hierso.
    of die volgende ook hierso:

    Some of Berger’s other extraordinary claims have drawn fire from his peers who say they lack the meticulous research necessary to back them up. “Detailed analysis doesn’t appear to be his strength,” says Patricia Kramer, an associate professor of antropology at the University of Washington. In 2008, for example, he published a paper in PLOS One describing a set of small-bodied fossils from the island of Palau. He suggested the bones might belong to a new species of pygmy-type humans, which owed their small size to a lack of nutritional resources on the South Pacific island.
    The discovery was popular with the media. Berger was featured in a National Geographic documentary and magazine article about the excavation, but in academia, the find was discredited. Scott Fitzpatrick published a rebuttal to Berger’s findings, also in PLOS One. He argued that Berger based his research on an insufficient sample size and that the island traditionally had an abundance of food, which didn’t argue in favor of pygmies. Ultimately, the fossils turned out to be juvenile modern humans. “He’s a great story teller in part because he’s excited about what he’s doing,” Jungers says. “When Lee gets in trouble is when he takes off his scientific hat and puts on his salesman hat. That’s when people start to roll their eyes a bit.”

  • #2
    Re: Die Homo naledi - sirkus

    Dankie vir hierdie brokkies inligting, Ben.

    My persoonlike eerste reaksie op hierdie geraas in die media is: "Ja-nee, een of ander navorser het weer nodig om sy borge sag te maak vir 'n nuwe aansoek vir 'n borgskap / donasie."

    Comment


    • #3
      Re: Die Homo naledi - sirkus

      Originally posted by Son of the South View Post
      Dankie vir hierdie brokkies inligting, Ben.

      My persoonlike eerste reaksie op hierdie geraas in die media is: "Ja-nee, een of ander navorser het weer nodig om sy borge sag te maak vir 'n nuwe aansoek vir 'n borgskap / donasie."
      En om ons verder te probeer indoktroneer. Hier is nog interessanthede:

      Daar is baie vrae hieroor. Kom ons vergeet Berger se pragtige “sekerhieds”-stellings en kyk na feite van byvoorbeeld net een artikel af hierso:

      'On the other hand, the species' small brain and the shape of its upper body are more similar to a prehuman group called australopithecines'
      Is dit dus ‘n nuwe spesie, of steeds maar net ‘n australopithekin?
      En wat beteken “australopithekin”?

      NOUN
      1. a fossil bipedal primate with both apelike and human characteristics, found in Pliocene and lower Pleistocene deposits (c. 4 million to 1 million years old) in Africa.
      Dit is volgens die Oxford woordeboek. Dit is dus steeds ‘n aap.

      It is not yet clear how more than a dozen H. naledi skeletons - ranging from babies to elderly individuals - ended up in a remote region of a large cave.
      Volgens die media weet hulle egter…. Sonder twyfel natuurlik...

      The researchers have not ruled out the possibility of the bodies having been disposed of in the cave deliberately, or a catastrophic 'death trap' scenario in which the humans entered the cave and all died of an unknown cause.
      Nou is hulle skielik mense. Om iets ‘n menslike naam te gee (Homo in hierdie geval) MAAK DIT NIE menslik nie. Hulle breine is immers ‘n derde van die van die mens.

      Hulle praat ook heeltyd van “human-like” kenmerke… ‘n Gorrilla het ook baie menslike kenmerke. Maak dit die gorilla menslik?

      Snaaks ook, hulle sê natuurlik glad nie watse beendere van ander diere hier ook gevind is in dieselfde grot nie. Ek kan nou al vir seker sê daar sal beendere van diere gevind word wat ons vandag nog sien en wat tydsgenote van die mens (ons) ook is.

      Die feit is dat al hierdie opgrawings in dieselfde laag gevind word as mensbeendere en almal het dus in dieselfde tyd geleef – hulle is dus tydsgenote. Die een kon nog nooit aan die ander ontstaan gegee het nie. Hierdie is maar net nog ‘n aap-spesie, ongeag die teorie en stories.

      Comment


      • #4
        Re: Die Homo naledi - sirkus

        Originally posted by Ben Cronje View Post
        Hulle praat ook heeltyd van “human-like” kenmerke… ‘n Gorrilla het ook baie menslike kenmerke. Maak dit die gorilla menslik?
        Ja maar, as die aap nou 'n goue ring sou dra...

        Comment


        • #5
          Re: Die Homo naledi - sirkus

          Originally posted by Ben Cronje View Post

          Is dit dus ‘n nuwe spesie, of steeds maar net ‘n australopithekin?
          En wat beteken “australopithekin”?


          Dit is volgens die Oxford woordeboek. Dit is dus steeds ‘n aap.

          Ek het dit weer dat 'n Australorp 'n soort hoender is...

          Maar meer ernstig, 'n Naledi is ook 'n hoender (ook genoem 'n "black sex-link"). As jy 'n Rhode Island Red haan kruis met 'n Potchefstroom Koekoek hen, dan maak hulle 'n Naledi... en dis al vir miljoene jare so... Gaan klik net hier... THE MAKING OF SEX-LINKS

          Hierdie mense maak die dinge op, soos wat mens 'n "black sex-link" hoender opmaak. Al verskil is die hoender is werklik, hierdie is kamma...
          The Rapture

          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
          but I must confess, don’t worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          it’s before God’s wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          it’s for all the people in the zoo
          think about it and refresh…
          you will see there’s no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhere…


          Comment

          Working...
          X