Announcement

Collapse
No announcement yet.

Vleis rekkers

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Vleis rekkers



    Dit klink histeries snaaks....

    Maar hoe rek julle vleis??

    Dit is omtrent net hoedervleis wat bekostigbaar is deesdae selfs Varktjoppies (gelukkig eet ek dit nie, maar die gesin geniet dit nog ) kos al oor die R50 per Kg Maar dit is seker beter as die koste van wegneem etes
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Vleis is nou darem nog nie so duur hier by ons nie, maar ons eet in elk geval nie meer so baie vleis nie (en ek eet ook nie varkvleis nie - net bacon, maar dit tel nie ). Ek wens soms my man sou bereid wees om 'n vegetarier te word want dis moeilik vir my om een te wees as hy nie is nie - ek sal moet dubbeld kook.

    In Taiwan eet die mense baie klein porsies vleis - hulle sny die vleis in klein dun repies, braai dit dan saam met gesnyde groente en bedien dit bo-op rys.

    Ek maak gewoonlik maar stews, want dan kan ek baie groente saam met die vleis kook, en dus gebruik mens minder vleis as gewoonlik.

    'n Ander ding wat ek soms doen is om dumplings saam met 'n stew te maak, want dit is baie vullend en goedkoop ook.
    Jeremiah 29:11
    "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

    Comment


    • #3
      Anton, dankie vir jou krokodil akedisse ...... maar eintlik mag net kokke in die spesifieke onderafdeling pos want dit is in die Koffie huis.... waar net Esters mag pos
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Ek rek my maalvleis met lensies of baked beans. As ek bredies maak gebruik ek 2 stukke kookvleis vir ons al 4 en maak die kastrol dan vol met groente. Ons is gelukkig nie groot op rooivleis nie. Sal miskien 'n tjoppie gaan koop as vriende ons nooi vir 'n braai maar verder is ons lief vir hoendervleis en vis (alhoewel vis ook maar duuuuuuuurr geword het.)

        My beste raad is om enige enige "deurmekaarkos" (soos my kleintjie dit noem) met lensies aan te vul, dit is 'n uitstekende bron van plantproteine en vesel - dus sommer baaaaiiiieeeee gesond.
        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

        Comment


        • #5
          Kook julle met soya??
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by ACCM View Post
            Kook julle met soya??
            Snaaks dat jy dit nou vra - ek het nou net 'n pakkie soya gaan koop om dit te probeer
            Jeremiah 29:11
            "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

            Comment


            • #7
              Ek gebruik soya, maar pappa is nie mal daaroor nie. Die kleintjies eet dit. Ek het nou die dag niks vleis in die huis gehad nie en het toe vir hulle kerrie en rys met net soya gemaak en my oudste sę toe sy eet sommer haar lippe af so lekker is dit.
              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

              Comment


              • #8
                Ek het soya maalveis (gedroog in pakkies) gekoop en meng dit met die maalvleis om oor pasta te eet, en frikkadelle mee te maak
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Originally posted by ACCM View Post
                  Kook julle met soya??
                  Update - ek het vanaand spaghetti bolognaise met soya gemaak. Die sous was lekker, met baie uie, tamaties ens. in, maar manlief het met sulke laaaaang tande daaraan geeet. So elke nou en dan kom daar so 'n mompeling van 'hmmm, it's nice', of 'maybe we should add more onions' ens. Na die tyd het hy my darem (met min entoesiasme) ingelig dat dit baie lekker was, en kan ons dit volgende keer met maalvleis meng. Nou ja, daar gaan daardie blink gedagte van my ook by die venster uit . Sal dan maar volgende keer half soya en half maalvleis probeer, en kyk of ek beter resultate daarmee kry. Ekself hou baie van soya, btw.

                  Blessings.
                  Jeremiah 29:11
                  "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                  Comment


                  • #10
                    Heel moontlik is jou man se bloedgroep O (die vleiseters). Twee van ons 3 dogters kan baie maklik net soos ek van groente en vrugte lewe (ons bloedgroep is A pos) ,maar ousus en pa-goed soek n tjoppie (die O groep). In ons huis wys net jou voorliefde vir sekere soorte kos wat jou bloedgroep is. Vind julle dit ook so?

                    Comment


                    • #11
                      Hi Protea, hier gaan die lig vir my nou op. My man kan nie eet sonder sy vleis nie, nie net 'n tjoppie op 'n slag nie, sommer 'n halwe bees!! en ja, sy bloedgroep is O. Ek weer, raak so dik vir vleis, eet party keer net 'n spinasie lasagne, en ja, my bloedgroep A! My seuns is altwee A, en hulle lei ook nie aan onttrekking as hulle nie vleis kry nie.

                      Comment


                      • #12
                        Mona, jy is reg oor die bloedgroep ding...... maar ek wil net brood eet
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by protea View Post
                          Heel moontlik is jou man se bloedgroep O (die vleiseters). Twee van ons 3 dogters kan baie maklik net soos ek van groente en vrugte lewe (ons bloedgroep is A pos) ,maar ousus en pa-goed soek n tjoppie (die O groep). In ons huis wys net jou voorliefde vir sekere soorte kos wat jou bloedgroep is. Vind julle dit ook so?
                          Haai - my man is A en ek is O+ .

                          In my geval hou ek van vleis, maar ek wens ek hoef dit nooit te geeet het nie want ek voel jammer vir die diere wat so sleg behandel word by die slagpale.
                          Ek het twee jaar terug neutropenia gehad (vir een of ander rede het my rugmurg opgehou om bloedselle te vervaardig). Prys die Here - dit het omtrent 3 maande geneem maar toe het my 'bloed-fabriek' (soos die SA dokter hier in Asuncion dit noem) weer ingeskop. Nou waag ek dit nie om heelmtemal vleis uit te skakel nie (doctor's orders).

                          In elk geval, ons eet nie baie vleis nie, maar ek sou graag selfs van dit wat ons eet met soya wou vervang ....
                          Jeremiah 29:11
                          "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                          Comment


                          • #14
                            Ek is A+.... en moet myself dwing om vleis te eet...
                            Maar gegeurde soya en maalvleis gemeng maak lekker frikadelle wat sappig is
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Ek het nog altyd maar swaar gesluk aan die hele bloedgroep-dieet idee... maar ek sal maar nie stry nie. My man se bloedgroep is O+ en ek is A- en ons is altwee baie lief vir groente. Om die waarheid te sę Marius noem groente sy poeding.
                              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                              Comment

                              Working...
                              X