Announcement

Collapse
No announcement yet.

'n Wit klippie mat my eie naam

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • 'n Wit klippie mat my eie naam

    1953 vertaling Openb 2:17 Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes s. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die verborge manna, en Ek sal hom gee 'n wit keursteen, en op di steen 'n nuwe naam geskrywe wat niemand ken nie, behalwe hy wat dit ontvang.

    Net soos wat ons elkeen geskape is na G_d se beeld,( Psalms 139:14 Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is; wonderbaar is u werke! En my siel weet dit alte goed. ) uniek en 'n eie individu net so sal elkeen van ons nog steeds uniek bly wanneer ons ons eie name op 'n wit klippie sal ontvang. Wat sal die naam op die wit klippie uitbeeld... ek wonder
    En net ons self sal dit kan lees en verstaan Hoekom??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Soos wat ons vandag vir mekaar uitnodigingskaartjies gee het hulle in daardie tyd wit steentjies (met die persoon se naam op) gebruik om iemand uit te nooi na 'n fees. So die klippie wat jy sal ontvang sal 'n uitnodiging wees na die Seun van God se bruilofsfees! Jou nuwe naam sal jou nuwe karakter verteenwoordig en net jy sal dit kan lees omdat dit 'n baie persoonlike boodskap van Jesus aan sy geliefde kind is.... Kan julle ook nie wag nie?

    Mag ons almal genooi word...
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #3
      Ek lees al die 'het jy al jou keuse vir Jesus gemaak' verse 'raak' in die Bybel deesdae en ook die verse wat praat oor Jesus wat spoedig kom en moet tog nie talm om jou keuse te maak nie. Die dringendheid in al die verse wat ek lees is opvallend. (vir my in elke geval!)

      Comment


      • #4
        Originally posted by ACCM View Post
        1953 vertaling Openb 2:17 Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes s. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die verborge manna, en Ek sal hom gee 'n wit keursteen, en op di steen 'n nuwe naam geskrywe wat niemand ken nie, behalwe hy wat dit ontvang. :
        Ek het my wit klippie by die Ester's ontvang!!!! Dit was waarlik 'n wonderlike ervaring om hierdie konferensie by te woon, en ons het ongelooflike seen ontvang. Om meer as 8000 vroue so bymekaar te sien, is 'n belewenis wat jy nie kan beskryf nie.

        Comment

        Working...
        X