Announcement

Collapse
No announcement yet.

Groente resepte

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Groente resepte

    Synde dat ons nou kos gesels in die Vleis rekkers onderwerp....


    Ek hou van blomkool en brokolie met 'n kaas witsous oor.
    Ek gebruik Knorr se Garlic & Herb geur blokkies om die witsous mee te geur. Dit is net so lekker opgewarm
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    :Gevriesde spinasie met room en fettakaas, lasagne blaaitjies, kook lasagne blaaitjies en spinasie tot gaar, skep in lae uit in oondvaste bak, jy kan nog fetta kaas, en/of enige ander kaas daaroor rasper, bak in oond tot kaas gesmelt. Lekker eet

    Comment


    • #3
      Hoekom maak jy die Lasagne blaadjies eers gaar??

      Ek gebruik dit so in dro stadium, met genoeg witsous en vog in groente/vleis ward dit lekker sag....
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Ek het gevind dat die blaaitjies nie lekker sag word nie, miskien te min vog in spinasie. Het dit nog nie met 'n sous probeer nie, 'n goeie idee!!

        Comment


        • #5
          Groente................Is dit nie net vir siek mense nie? Ek voer my hasie blare.............lol
          Saved by Grace!

          Praying for Mieke and Charles
          Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


          My testimony
          http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

          Comment


          • #6
            Uh-uh!! Dis vir mense wat nie wil siek word nie - vra maar jou hasie wat nooit verkoue kry nie! ...
            The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

            Comment


            • #7
              Originally posted by Lanie View Post
              Uh-uh!! Dis vir mense wat nie wil siek word nie - vra maar jou hasie wat nooit verkoue kry nie! ...
              Ek hou nogal van McDonalds, en ek kry ook nie verkou nie............lol dit moet seker die blaarslaai wees wat hulle daarop sit!...........lol
              Saved by Grace!

              Praying for Mieke and Charles
              Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


              My testimony
              http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

              Comment


              • #8
                Originally posted by Lanie View Post
                Uh-uh!! Dis vir mense wat nie wil siek word nie - vra maar jou hasie wat nooit verkoue kry nie! ...
                Bokke kry ook nie verkoue nie en blare maak n groot persentasie van hulle dieet uit. Ek dink ek het n groot hoeveelheid bokbloed in my liggaam want my konstitusie soek groenvoer...

                Comment


                • #9
                  En het julle al ooit 'n hasie met 'n bril gesien?

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by marline View Post
                    En het julle al ooit 'n hasie met 'n bril gesien?
                    ..............lol.......

                    Met my sussie se kleintjie in die rondte, om die waarheid te se, ja ek het, al was dit net sonbrille............lol
                    Saved by Grace!

                    Praying for Mieke and Charles
                    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                    My testimony
                    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                    Comment


                    • #11
                      My pa het nie van pampoen gehou nie....... ekke het eers uit die huis uit dit leer eet....... wonner waar my en kleinboet se dik bos krulle vandaan kom ??

                      wie het 'n lekker pampoenkoekies resep - my man is mal daaroor en my reseptteboek ontbreek daai hoofstuk....


                      m
                      Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                      Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                      Comment


                      • #12
                        KOOLMOERBYSLAAI :

                        Basis :
                        groen blaarkool - ( boerekool of chinese kool )
                        ( rooi kool as daar is )
                        gekapte uie
                        gerasperde wortel
                        gerasperde rooi appel
                        sout en swartpeper

                        sous :
                        mayonaise en 'n lepel kondensmelk

                        .... dan maak jy die kas se deur oop en kyk wat daar is om by te gooi ( van daar die m... )

                        garlik & herb sprinkel
                        gekapte neute
                        gronboontjies & rosyne
                        gerkins

                        of whatever lekker lyk !



                        NOEDELMOERBYSLAAI :

                        Basis :

                        enige noedels - elbow, skroefies of sommer maccaroni as die budget laag is

                        dan maak jy weer die kas oop en kyk wat pas :

                        uie
                        tamatie
                        peppers
                        stukkies ham of oorblyvleis
                        stukkies kaas
                        gerkins
                        aspersies
                        sampioene
                        pynappel

                        whatever....

                        mayonaise met 'n lepel kondensmelk
                        gemengde kruie



                        m
                        Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                        Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by mari View Post
                          wie het 'n lekker pampoenkoekies resep - my man is mal daaroor en my reseptteboek ontbreek daai hoofstuk....
                          m
                          Mari, jou kombinasies lyk vir my mos baie soos Hilda van 7de laan se interesanthede. In ieder geval sien ek mos nou niemand stuur vir jou die resep nie, so grou ek toe gou my Kook en geniet uit wat ek in '72 present gekry het.
                          2 K fyngemaakte gaar, rooi pampoen,
                          1 eier
                          2 t bakpoeier
                          'n knippie sout
                          4 e meelblom of genoeg om die pampoen dit te maak

                          Meng die pampoen, meelblom, bakpoeier en sout. Die mengsel moet taamlik slap wees.
                          klits die eier, voeg by en meng
                          Smelt vet in pan en as dit goed warm is, drup lepelsvol van die mengsel in die pan. Braai dit aan albei kante ligbruin.
                          Strooi suiker, gemeng met fyn kaneel oor elke koekie en dien dit op met skyfies suurlemoen.

                          Daarsy, hoop julle geniet dit.

                          Comment


                          • #14
                            Marline....

                            'n moviese pampoen nou net by die smouse gekry.......
                            en my eige K&G wat my ma nog vir my as bruidstee geskenk gegee het ( ja... sy't geweet haar dogter gaan hulp nodig he ) ..... loop uitgrawe..... thanx......

                            raai wat eet ons vanaand ....
                            Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                            Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                            Comment


                            • #15
                              My liefie se absolute gunsteling is pampoenkoekies. As my ma hom wil sagmaak is dit altyd op die spyskaart. Hulle s mos die pad na 'n man se hart loop deur sy maag.....
                              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                              Comment

                              Working...
                              X