Announcement

Collapse
No announcement yet.

groente koeke

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • groente koeke

    Hiermee bedoel ek..... koek gebak met groete as bestanddeel.
    Hier is 'n link na Pampoenbrood.... http://bibleforums.org/showpost.php?...60&postcount=3
    Watter ander groente gebruik jy in soet gebak??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Het julle al pampoen tert gebak? Jy kou jou lippe af! Nogal lekker soet vir die suikerbekkies.

    Comment


    • #3
      Originally posted by marline View Post
      Het julle al pampoen tert gebak? Jy kou jou lippe af! Nogal lekker soet vir die suikerbekkies.
      Nee, gooi daardie resep dankie Ek bedoel, Sal jy asseblief die resep met ons deel
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Originally posted by ACCM View Post
        Nee, gooi daardie resep dankie Ek bedoel, Sal jy asseblief die resep met ons deel
        PAMPOENTERT (nie vir verslankers)
        Kors Ongebakte broskors

        Vulsel
        1 koppie gekookte, fyngedrukte pampoen,
        Knippie sout
        1 blik soet gekondenseerde melk (397g -14 onse)
        1 eier
        koppie warm water
        teelepel neutmuskaat
        teelepel fyn gemmer

        1 Meng pampoen, gekondenseerde melk, sout en speserye
        2 Voeg goedgeklitse eier en water by
        3 Meng goed en skep in die kors
        4 Plaas in warm oond (230C - 450F) vir 10 minute
        5 Verminder hitte na 180C - 350F en bak vir 40 tot 50 minute langer
        6 Dien op met room.

        Geniet dit!!!!

        Comment


        • #5
          OOOOOOOO Dit kan net lekker proe

          Ek het juis pampoen en kodensmelk

          Uhmmmm, Butternut of Hubbard squash ??
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Okay, ek het hom nou net geet, saam met 'n stukkie skaaptjoppie en aartappel slaai

            Ek het Hubbard skors gebruik, sal hom volgende keer met Butternut probeer
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment

            Working...
            X