Announcement

Collapse
No announcement yet.

Cinnabons

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Cinnabons

    Julle ,,,,, die goed is lekkerrrrr!!!!



    Bestanddele


    • 250 ml warm melk (45 degrees C)
    • 2 eiers, kamer temperatuur
    • 175 ml gesmelte margarine
    • 4 1/2 k banket meelblom (Ek het 600g gebruik )
    • 1 t sout
    • 125 ml wit suiker
    • 20 gram Anchor gis (2 pakkies)
    • ****
    • 250 ml bruin suiker
    • 15 ml fyn kaneel
    • 175 ml sagte botter
    • ****
    • 100 ml sagte roomkaas
    • 65 ml sagte botter
    • 375 ml strooisuiker
    • 2,5 ml vanilla essence
    • knypie sout (1/2 ml)

    Metode:


    Gebruike eerste 7 bestanddele om 'n sagte deeg aan te maak,
    Smelt die margarien in die louwarm melk en voeg geklitste eiers by, voeg by droŽ bestanddele, knie vir +- 10 minute tot sag en elasties.
    Laat rys tot 2x die volume,

    Meng die bruinsuiker en kaneel.

    Knie die deeg af en rol deeg uit in 'n reghoek, (omtrent 40/60 cm) en smeer met 175 ml botter en sprinkel die kaneelsuiker bo-oor.Rol die deeg op in 'n rol, en sny dit op in 12 skywe

    Plaas die rolletjies in 'n bakpan, (Soos jou oondpan of Pyrex) en laat vir 30 min rys tot omtrent dubbel die volume.

    Verhit oond tot 180C

    Bak rolletjies tot goudbruin +- 25 - 30 min

    Meng laaste 5 bestanddele en smeer oor rolletjies sodra dit uit die oond uitkom.

    Geniet!!!
    Last edited by Ta-An; Jan 3 2009, 11:39 AM. Reason: aangepaste mates
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Variasie....

    Karamel kondensmelk kan ook oorgegooi word saam met gekapte neute...
    Sticky maar lekker!!!!!!!!!
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Dit klink lekkerrrrrr! Sal dit in die nuwe jaar probeer.

      Comment


      • #4
        Dalk sal die resp maklik gehalveer kan word..... want dit is nogals bietjie groot
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Hi Ta-An dit klink mos te heerlik.......... bevrees ek is 'n baie slegte kok!
          Dus sal jy my maar moet oornooi om jou baksel te proe!
          Saved by Grace!

          Praying for Mieke and Charles
          Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


          My testimony
          http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

          Comment


          • #6
            Originally posted by MercyChild View Post
            Hi Ta-An, dit klink mos te heerlik.......... bevrees ek is 'n baie slegte kok!
            Dus sal jy my maar moet oornooi om jou baksel te proe!
            Jy's welkom..... my mond waterrrrrr
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Dekadente Nuwejaarstert/poeding.

              Ek dink my kleinkinners al ook eendag sing:' My nooi is in n nartjie, my ouma in kaneel...' Dit klink heerlik Ta-An , gaan dit beslis probeer. Ek is BAIE lief vir kaneel.
              Ek het die Nuwejaarstert uitprobeer en dis DIVINE.

              6 eierwitte -klits en voeg dan een koppie suiker by .Klits tot goed styf.
              6 eiergele - roer 2 eetlepels kakao by. Indien te styf voeg klyyyynbietjie melk by.
              Vou die eiergeelmengsel by die eierwitmensel in tot goed gemeng.
              Gooi in gesmeerde tertbord en bak vir 40 min by 140 grade C
              Haal uit die oond en laat afkoel.
              Die merengue wat uit die oond kom is hoog opgepof en sak dan sodat dit n sagte holte vorm. In hierdie afgekoelde holte kom dan die volgende
              2 pakkies Vanilla klitspoeding geklits met 500ml melk
              Styfgeklitste room of Oley Whip
              Gesmelte neutesjokolade en neute bo- op.

              Voordat ons begin briek aandraai wat die kilojules betref, maak dit gerus. Hy is ryk maar nie so walglik soet soos wat ek al geeet het nie. Laat ek maar nou my eerste leuen vir die Nuwejaar vertel: Dit maak GLAD nie vet nie....

              Comment


              • #8
                Dit klink heeeeeerlik.....

                My klere begin al klaar voel of dit gekrimp het
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Originally posted by protea View Post
                  Dit maak GLAD nie vet nie....
                  .
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Alhoewel ek op dieet is, (na laas jaar se vv) en Linda nie my ekstra kg. wil he nie, het ek nou sommer 'n piesang brood en 'n bier brood gebak. Die piesangs was oorryp, en mens mag nie kos mors nie, en my arme man soebat nou al hoe lank vir 'n bier broodjie. Nou is altwee sommer so saam in die oond. Ons sal nou moet 'n teeparty reel sodat julle kan help eet.

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by marline View Post
                      Ons sal nou moet 'n teeparty reel sodat julle kan help eet.
                      Dan moet jy vinnig kom, die cinnabons is heerlik!!!
                      Ek het nou net gebak
                      Dit is RYK.... daardie regte botter en roomkaas met hope suiker............
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by marline View Post
                        Alhoewel ek op dieet is, (na laas jaar se vv) en Linda nie my ekstra kg. wil he nie,
                        EK het verlede jaar 10 kg verloor..... en Linda het nie die gevat wat sy belowe het nie ,,,,, en hulle het almal terug gekom in Desember..... ek is so bly wanneer Maandag aanbreek dan kan ek weer begin loop
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          Hi Ta-An, miskien het jy nie agter gekom nie, maar ek het gevat wat jy geoffer het................die skaal trek nou 14kg swaarder as voorheen.........lol. Ek dink amper ek moet ook begin oorweeg om te loop
                          Saved by Grace!

                          Praying for Mieke and Charles
                          Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                          My testimony
                          http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                          Comment


                          • #14
                            Wanneer mens die versiersel bo-op gesmeer het, en jt dit in die oond in terug druk, dan karameliseer die versiersel..... en dit is ook baie lekker.....

                            Daardie baksel Cinnabons id sou opgeŽet.... ek sal alweer moet bak....
                            En wanneer jy kom Linda, dan bak ek weer
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Dankie Ta-An, teen more sal ek seker weet wanneer ek terug keer, sal jou maar vroegtydig in kennis stel.....lol. Nee ernstig nou.
                              Saved by Grace!

                              Praying for Mieke and Charles
                              Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                              My testimony
                              http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                              Comment

                              Working...
                              X