Announcement

Collapse
No announcement yet.

Was ek maar by die huis!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Was ek maar by die huis!

    Ag, hoe wens ek op hierdie oomblik om by die huis te wees. Ek verlang regtig baie.............Ek verlang na die sonskyn, die reen, die ou veldblommetjies, die geur van Pretoria se jakarandas........, visvang by Potch dam............. As ek maar net nou daar kon wees!!!!! Om net weer van tafelberg af te kyk na die pretjie mooi see..............As ek maar nou net by die huis kon wees.........Hoe verlang ek tog na almal by die huis op die oomblik.
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Glorious Day
    Living He loved me
    Dying He saved me
    Buried He carried my sins far away
    Risen He justified
    Freely forever
    One day He's coming
    Oh Glorious Day!

    Casting Crowns

    Comment


    • #3
      Aai jong, my hart bloei nou sommer vir jou terwyl ek hierdie sit en lees, Linda.

      Al wat ek kan se is dat ek vir jou sal bid.

      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment


      • #4
        Mag jou honger deur Jesus gestil word
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Hier's darem 'n vreeslike donderide stilte van MC af,!!! Wonder waarmee is sy so besig?

          Comment


          • #6
            Ek is net so dankbaar sy is weer tuis. Maklik gaan dit nie wees nie en daarom het hulle as egpaar AL ons gebede nodig sodat hulle huwelik weer nuutgemaak sal word. Deur die wonde van ons Meester aan die kruis van Golgota sal daar vir hulle huwelik ook genesing kom.

            Comment


            • #7
              Originally posted by protea View Post
              Ek is net so dankbaar sy is weer tuis. Maklik gaan dit nie wees nie en daarom het hulle as egpaar AL ons gebede nodig sodat hulle huwelik weer nuutgemaak sal word. Deur die wonde van ons Meester aan die kruis van Golgota sal daar vir hulle huwelik ook genesing kom.
              Amen!! .
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment

              Working...
              X