Announcement

Collapse
No announcement yet.

Iets wat ek nog nooit gedoen het nie!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Iets wat ek nog nooit gedoen het nie!

    Ek het vandag pannekoek gebak!

    Het nie soos my ouma of my ma of my tannie s'n gelyk nie maar my man en kinders s dit was lekker.... (Ek kies maar om hulle te glo!)
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    Pannekoek vir pannekoek weer! Ek kan nie onthou wanneer ek laas gebak het nie. Kinders al lankal uit die huis uit, ek het nog nooit daaraan gedink om net vir my en manlief alleen te bak nie. Jy gee my mos nou 'n idee om hom te bederf!!!

    Comment


    • #3
      Great stuff! Onthou om vir hom te s vir wie hy moet dankie s!
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        Het jy al probeer om pannekoek te "flip"? Ek het dit probeer toe die kinders nog klein was, maar elke keer was dit 'n gemors op die vloer. Ek gebruik maar liewer die eierspaan!!

        Comment


        • #5
          Ja nee, ek dink nie dis iets wat jy probeer as jy die eerste keer pannekoek bak nie....

          Ek wonder nou.. behalwe vir kaneelsuiker, wat eet julle nog op pannekoek?
          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

          Comment


          • #6
            Pannekoek met 'n geurige maalvleis mengsel
            Pannekoek met geroomde spinasie
            Pannekoek en roomys met heuning of sjokolade stroop
            Pannekoek met tert-appel en rosyne , met 'n brandewyn sous (soos vir souskluitjies)
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Pannekoek met 'n tuna en mayonaise vulsel

              Comment


              • #8
                O Ja, en Pannekoek met Aspersies en Kaas!!!!

                Comment


                • #9
                  Mmmmmmmmm... die roomspinasie en aspersies en kaas klink lekker. Ek dink ek het 'n paar blikkies aspersies rens in my spens...

                  Watse bestandele kan mens saam met forel meng.... liefie is mos baie lief vir forelhengel..... ek dink nou aan roomkaas en dille.... wat dink julle?
                  The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                  Comment


                  • #10
                    Ousus en ek is op n 2 weke detox dieet en vanaand is aand 7 van die dieet . Ons kon toe enigiets eet voor ons more weer met die 2e week begin en raai wat was ons spyskaart?... Pannekoek met Caramel Treat op gesmeer en vanilla roomys bo-op en dan toegerol. Yummy lekker!

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by protea View Post
                      Ousus en ek is op n 2 weke detox dieet en vanaand is aand 7 van die dieet . Ons kon toe enigiets eet voor ons more weer met die 2e week begin en raai wat was ons spyskaart?... Pannekoek met Caramel Treat op gesmeer en vanilla roomys bo-op en dan toegerol. Yummy lekker!
                      In hierdie lewe, ek sal nie wil gaan slaap nie, net pannekoek en caramel eet tot.........
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment


                      • #12
                        Nee neee neeeeee neee sussies, maar dis wreed om my so lus te maak !

                        My man is 'n plaatkoekies man, dus bak ek vandat my dogter uit die huis is glad nie pannekoek nie (net plaatkoekies).
                        Jeremiah 29:11
                        "For I know the plans that I have for you, declares the Lord, plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                        Comment


                        • #13
                          Protea,

                          Is jy nie lus om 'n detox draad oop te maak en ons te vertel hoe werk julle detox nie?
                          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by paidforinfull View Post
                            Nee neee neeeeee neee sussies, maar dis wreed om my so lus te maak !

                            My man is 'n plaatkoekies man, dus bak ek vandat my dogter uit die huis is glad nie pannekoek nie (net plaatkoekies).
                            Toe my kinders nog op huis was het ons altyd Sondag aande plaatkoekies voor the TV geeet vir aandete
                            gerasperde kaas, roomkaas, stroop, heuning, appelkoos konfyt, marmite, alles wat jy aan kan dink....
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by Lanie View Post
                              Protea,

                              Is jy nie lus om 'n detox draad oop te maak en ons te vertel hoe werk julle detox nie?
                              Ek maak so met liefde!

                              Comment

                              Working...
                              X