Announcement

Collapse
No announcement yet.

Nou voel ek soos 'n mamma...

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Nou voel ek soos 'n mamma...

    Wat doen jy vir, of saam met jou kiddies wat jou nou regtig soos 'n mamma laat voel? En oumas wat laat jou soos 'n regte ouma voel? (Het ons ooit oumas hier?)

    Ek is baie lief vir kosmaak en sal seker van bak ook hou en stel baie belang om te begin maar het of nie tyd nie, of nie geld nie... maar die eerste keer toe ek saam met die dogtertjies klein koekies gebak het, het ek gedink, Wow! nou is ek 'n regte mamma!... gisteraand het ek weer so oomblik gehad toe ek vir die eerste keer speelklei moes kook vir kleinsus...

    Het julle ook sulke "moments"?
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper
Working...
X