Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die Here s: EK is:

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK Die Here s: EK is:

    Johannes 6:48 Ek is die brood van die lewe

    Johannes 10:7 Jesus het toe weer vir hulle ges: Voorwaar, voorwaar Ek s vir julle, Ek is die deur van die skape.
    Johannes 10:9 Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.


    Johannes 10:11 Ek is die goeie herder. Die goeie herder l sy lewe af vir die skape.
    Johannes 10:14 Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur my eie geken.


    Johannes 15:1 Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer.
    Johannes 15:5 Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.

    Johannes 8:12 En Jesus het weer met hulle gespreek en ges: Ek is die lig van die wreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe h.

    Openb 22:13 Ek is die Alfa en die Omga, die begin en die einde, die eerste en die laaste.





    Help asseblief ek mis een
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Johannes 14 :6 Ek is die weg en die waarheid en die lewe.

    Is dit die een wat jy soek?

    Comment


    • #3
      Originally posted by marline View Post
      Johannes 14 :6 Ek is die weg en die waarheid en die lewe.

      Is dit die een wat jy soek?
      Dankie

      Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Mattheus 11:29 Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;


        Mattheus 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wreld. Amen


        Johannes 10:9 Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.

        Johannes 13:13 Julle noem My Meester en Here, en julle is reg, want Ek is dit.
        Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

        Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

        Comment


        • #5
          Die Openbaring een oor die Alfa en Omega word nie algemeen as een van die 7 EK IS verklarings getel nie , maar eerder

          Johannes 11:25 Jesus s vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe;
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            En let op : Die IS is in die teenwoordige tyd . Nie WAS nie! Ons Verlosser was nie gewees nie , Hy IS nog steeds!

            Comment

            Working...
            X