Announcement

Collapse
No announcement yet.

Checkers se Hey-day ;)

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Checkers se Hey-day ;)

    Kanj y glo!!!!
    Checkers se Hey-day spesiale kopies het my so pas 'n paar kilo's laat optel

    Muffin mixes...... R7.99 elk, maar koop 2 en kry een gratis (P&P is R9.99 op die oomblik) so nou koop ek tjoklit muffin mengsels en maak LEKKER nagereg daarvan, die roomys is R29.99 vir 2L en jy kry 'n heelike bottel roomys stroop gratis darmee saam....... so ek loop in by P&P... proe die heerlikste Malva poeding, maar dit kos R33 vir 'n ou klein bietjie .... toe kry ek vreeeeeslik lus.... en kom maak toe lekker muffin poeding, met EKSTRA suiker stroop .... en bedien met roomys en room en cuppachino roomys stroop nie 'n wonder my klere het alweer gekrip nie
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Toemaar, An , dis nie die choklit muffins nie, dis mos daai goedkoop waspoeier wat jou klere laat krimp !! ...

    m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

    Comment


    • #3
      Originally posted by mari View Post
      Toemaar, An , dis nie die choklit muffins nie, dis mos daai goedkoop waspoeier wat jou klere laat krimp !! ...

      m
      Ag hoe goed laat jy my nou voel
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Haai ACCM en Mari,

        Ons was die naweek by Checkers Hyper:

        Het julle geweet dat jy 'n 'rainyday' kaartjie kan kry by die teller of kliente diens as die produk wat jy wou koop op afslag was maar daar nie van die produk oor is nie? Se nou die produk is op verkooping vir 'n naweek en dit is uitverkoop op Saterdag dan kan jy een van die kaartjies kry, dan het jy op tot twee weke om die produk op te gaan tel teen die selfde prys as die uitverkoping (dit is wel net vir die vrydag en saterdag by die sondag reken hulle hul het die produk gehad). Dit geld vir alle produkte selfs as daar 'n produk is met 'n produk verniet... as jy nie die verniet produk kry nie want dit is uitverkoop kan jy die kaartjie vra en die verniet item binne twee weke optel.

        Comment


        • #5
          Dankie Mari! Ek het dit nie geweet nie. Ook maar lekker stout van hulle om nie hierdie brokkie inligting op groter skaal te deel nie, n!
          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

          Comment


          • #6
            ek weet nie of dit by al die winkels is nie maar ek weet dit is wel by die groot checker hypers. Ja ons het dit toevallig by die slaghuis kant gehoor. Ek het met 'n dame daar gepraat oor vleis wat nie beskikbaar was nie en sy het ons vertel.

            Comment


            • #7
              My vrieskas het natuurlik die gees gegee toe al die spesiale aanbiedinge op die vleis daar was

              Ek kry toe gelukkig 'n nuwe ene, maar die een wat ek wou h is uit voorraad uit, so ek moet wag tot einde van die maand..... so.... nou begin ek met 'n lee vrieskas sonder lekker specials

              Hierdie keer was ek slim...... en het vir manlief saam geneem sodat ek nie weer 'gemors' koop nie..... toe kry ek 'n vertikale (regop) SIEMENS
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Originally posted by ACCM View Post
                koop ek tjoklit muffin mengsels en maak LEKKER nagereg daarvan,
                Hey ACCM,

                Ek gaan die naweek na my skoon ouers en moet vir die nagereg sorg hoe maak mens hierdie nagereg as jy nie omgee om te deel nie?

                Dankie Mari

                Comment


                • #9
                  Ek maak muffin mengsel aan soos op die pakkie, en gooi dan suikerwaterstroop met cocao gemeng bo-oor... dubbel die suiker as die water hoeveelheid en so 3E kakao, ek het dit nie neergeskryf nie,,,,, ek maak sommer net...
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by ACCM View Post
                    Ek maak muffin mengsel aan soos op die pakkie, en gooi dan suikerwaterstroop met cocao gemeng bo-oor... dubbel die suiker as die water hoeveelheid en so 3E kakao, ek het dit nie neergeskryf nie,,,,, ek maak sommer net...
                    Dankie sal probeer...

                    Comment

                    Working...
                    X