Announcement

Collapse
No announcement yet.

Love dare

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Love dare

    Wie van julle dames doen die werkboek wat saam met die Fireproof DVD gaan ??

    Kom ons doen ons eie "Love dare"

    Vir die volgende 7 dae, pos elke dag 'n rede oor hoekom jy jou man lief het

    OK, kom ons begin tel by Maandag, om die dames wat werk 'n kans te gee om aan te pas....
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Ek is lief vir my man omdat :

    Dag 1. Hy sy G_d-gegewe taak as Voorsiener ernstig opneem.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Ek is lief vir my man omdat:

      Dag 1. Hy die lekkerste drukkies en soentjies kan gee.
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        Dag 1:My man is nie net my minnaar en vader van my kinders nie ,maar ook my beste maat.

        Comment


        • #5
          Dag 1; hy my in die afgrond in bederf!!!

          Comment


          • #6
            Dag 1 - Ek is lief vir my man omdat hy my aanvaar en lief het nes ek is
            Jeremiah 29:11
            "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

            Comment


            • #7
              Dag 2 Omdat hy gister 'n 19 ure skof gewerk het, en nie eers knorrig was toe hy vanoggend weer moes gaan werk nie.

              Comment


              • #8
                Dag 1: Omdat hy die mooiste sin vir humor het, en my liefhet net soos ek is!
                Saved by Grace!

                Praying for Mieke and Charles
                Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                My testimony
                http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                Comment


                • #9
                  Dag 2 : Ek is vir Hubby SO lief al wil hy nie die rinkhals slang in die buitenste kantoor doodmaak nie want slange doen meer goed as kwaad en buitendien , jy het mos oge om te kyk waar hy is......

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by protea View Post
                    Dag 2 : Ek is vir Hubby SO lief al wil hy nie die rinkhals slang in die buitenste kantoor doodmaak nie want slange doen meer goed as kwaad en buitendien , jy het mos oge om te kyk waar hy is......
                    Kyk hoe laat jy my nou lag!!!

                    Comment


                    • #11
                      Dag 2 - Ek is so lief vir my man want hy hou niks van gedigte nie maar sal so ewe gedwee suffer terwyl ek myna aan hom voorlees (en ek weet dit is pure marteling vir hom). As DIT nou nie liefde is nie ......
                      Jeremiah 29:11
                      "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                      Comment


                      • #12
                        dag 1 : ek lief die boeppens kaalkop man wat as spieremeneer my 15 jaar gelede gedare het dat ek nooit man sal vang nie, want ek is " met die kerk getroud" ......

                        en toe ......... .... 6 maande later ........

                        ( seeeriaaas ! - so oor die kerk se toonbank met my neus in die Bybel en sy hande vol gries ! )


                        m
                        Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                        Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                        Comment


                        • #13
                          Dag 2: Hy die sagste hart het vir diere. Ons eerste groot "fight" toe ons nog uitgegaan het was omdat ek 'n spinnekoppie doodgemaak het.
                          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                          Comment


                          • #14
                            Dag 2 : ek lief my man wat my gevat het soos ek is en bereid was om saam met my in geloof te staan vir volkome genesing....... en 8 jaar gebid en gewag het vir 'n bondeltjie vreugde ........... die spesiale kleinman wat nou ook al amper 8 jaar oud is ! ......
                            Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                            Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                            Comment


                            • #15
                              Dag 2

                              Ek is lief vir hom omdat hy my geleer het om vir myself te dink, en nie net op bevele te reageer nie, oftewel andere se besluite uit te voer nie .
                              The LORD is my Miracle

                              G_d was gracious He has shown favor


                              Hope is a seed
                              God plants in our hearts
                              to remind us
                              there are better things ahead.
                              -Holley Gerth

                              Comment

                              Working...
                              X