Announcement

Collapse
No announcement yet.

Krediet kaarte

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Krediet kaarte

    1.Het jou man al jou Krediet kaart stukkend gekip met 'n skr??
    2. Kon jy al jou man daarvan oortuig dat die krediet kaart se limiet eintlik 'n "taget to reach" is
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    1. Nee, ek het dit sommer self gedoen....

    2.

    Vriendinne, kredietkaart is 'n vloekwoord! As jy nie een het nie is jy gesend!
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #3
      Originally posted by Lanie View Post
      Vriendinne, kredietkaart is 'n vloekwoord! As jy nie een het nie is jy gesend!
      Lanie, Lanie .
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Moenie jou oge vir my rol nie. Al die manne sal saam met my stem. Veral my man.
        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

        Comment


        • #5
          Originally posted by Lanie View Post
          Moenie jou oge vir my rol nie. Al die manne sal saam met my stem. Veral my man.
          Twee keer s ek jou, twee keer al met die skr geknip
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by ACCM View Post
            Twee keer s ek jou, twee keer al met die skr geknip
            lol...........gits so gepraat van kredietkaarte, ek is bevrees dat die banke hier by ons besig is om bankrot te loop. Elke keer as ek geld wil trek, se dit dat daar nie geld beskikbaar is nie...........Wat word van ons ekonomie, vra ek jou!
            Saved by Grace!

            Praying for Mieke and Charles
            Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


            My testimony
            http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

            Comment


            • #7
              Dieselfde gebeur met my!!!!
              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

              Comment


              • #8
                Originally posted by ACCM View Post
                Twee keer s ek jou, twee keer al met die skr geknip


                Aai, hoe lekker lag ek nou !!!!!!!!

                Nee wat, ek het nie eers 'n krediet kaart nie - nog nooit een gehad nie .

                Dis waarvoor SYNE daar is

                Nee, ek grap sommer - ek is nie lief vir kredietkaarte nie - gebruik sommer my debietkaart (het darem my eie een ).
                Jeremiah 29:11
                "For I know the plans that I have for you, declares the Lord, plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                Comment


                • #9
                  Originally posted by MercyChild View Post
                  ...........Wat word van ons ekonomie, vra ek jou!
                  Ja, nee die plastiek raak nou te dun
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by ACCM View Post
                    Ja, nee die plastiek raak nou te dun
                    Aai, ek het jou sommer vir hierdie pos gerep - dit is nou fyn gese

                    Ek wil nou net een ding weet - werk dit nie so dat wat joune is is joune en wat syne is is ook joune nie? Het julle nog nie julle mans hierdie wonderlike waarheid geleer nie?

                    Education education education, dames!!

                    As 'n man eers hierdie begrip onder die knie het is alle stres sommer uit die huwelik uit (en sal die nare gewoonte van kaart versnippering ook sommer op 'n einde wees).

                    Ek dink ek moet 'n blog getiteld "Household Economics 101" skryf. Laat weet maar as daar so 'n nood bestaan ...
                    Jeremiah 29:11
                    "For I know the plans that I have for you, declares the Lord, plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                    Comment


                    • #11
                      Julle is so skerp!!!!! Het julle in die messe laai geslaap? Ek wou al my man se kaart stukkend sny as hy net nie so groot en sterk was nie!!

                      Comment


                      • #12
                        Op 'n meer ernstiger noot.............ja, kredietkaarte is my grootste vyand, en geen vriend nie, ek bly maar weg van hulle, want dit kry my net in die moeilikheid.......Ek lees eerder die Sarie, sy is mos 'n vriendin vir elke vrou .......lol
                        Saved by Grace!

                        Praying for Mieke and Charles
                        Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                        My testimony
                        http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by MercyChild View Post
                          ... Sarie, sy is mos 'n vriendin vir elke vrou .......lol
                          Ja sussie, Sarie en niemand maak beter tee as sy en Vyf 'Rooi Rose' nie
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by marline View Post
                            Ek wou al my man se kaart stukkend sny as hy net nie so groot en sterk was nie!!
                            My man se kredietkaart is soos 'n ou 2c met Jan van Riebeeck op ... hy knip sy oe teen die skep lig
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by ACCM View Post
                              My man se kredietkaart is soos 'n ou 2c met Jan van Riebeeck op ... hy knip sy oe teen die skep lig
                              My man s'n weer soos 'n ou R2 noot, hy rek Jan v Riebeeck dat sy o traan!!!!

                              Comment

                              Working...
                              X