Announcement

Collapse
No announcement yet.

Huweliks herdenkings :)

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Huweliks herdenkings :)

    EK is op soek na oulike idees vir huweliks herdenkings......



    Moet net nie voorstel om die trourok aan te trek nie,,,, die lyf sal soos 'n een-been broekspyp pas
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Jammer ... kan nie help nie. Ek en my man vergeet gereeld ons huweliksherdenkings. Ek is sekerlik die onromantieste vrou in die heelal .
    Jeremiah 29:11
    "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

    Comment


    • #3
      Mmm... wat van 'n piekniek vir twee sommer in die agter plaas? Met kerse en peusel happies?

      Comment


      • #4
        Originally posted by MG Van Wyk View Post
        Mmm... wat van 'n piekniek vir twee sommer in die agter plaas? Met kerse en peusel happies?
        Mari, in Jannesburg is ek te bang om eers in my tuin te sit.... maar sal een van die mooi dae dit doen ...dankie, Spesiaal is nie noodwendig duur nie
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          ACCM dit is so mens moet maar baie versigtig wees! Maar daar is altyd die sitkamer vloer? Skuif sommer die meubels weg en gooi 'n piekniek kombers op die vloer... jy is reg alles wat spesiaal is en herinneringe bou is nie noodwendig duur nie net spesiaal.

          Comment

          Working...
          X