Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waarvoor is jy Dankbaar?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Waarvoor is jy Dankbaar?

    Ek en Manlief (RR van Wyk) het nou die dag gesels oor hoe die negatiewe dinge in die lewe jou so vinnig kan onder kry. Jy kyk net nuus en selfs as Christen wat nie van die wÍreld is nie maar net deur beweeg om eendag by ons Vader se voete in die troonkamer te gaan sit raak jy effens bekommerd oor wat in die wÍreld aangaan...

    Die rede vir hierdie draad is om met mekaar die positiewe dingetjies te deel en mekaar te herinner dat ons tog soveel het om voor dankbaar te wees.

    Kom deel met mekaar die groot dingetjies en die klein dingetjies wat jou hart laat sing...

    (Behalwe vir Love dare (wat saam met die dvd se werkboek gaan) kan ek nie nog so 'n draad vind nie so ek hoop nie ek dupliseer hier nie?)

  • #2
    Ek is dankbaar vir:

    'n ReŽnboog want dit herinner my dat ons 'n belofte van God het.

    Pannekoek op reŽnerige dae.

    Warmsjokolade op koue dae.

    Comment


    • #3
      Wat 'n uitstekende idee!!!!!

      Ek is dankbaar vir twee pragtige, woelige, ondeunde, liefdevolle, skerp, gesonde dogtertjies wat my nog onvoorwaardelik lief het!

      Ek is dankbaar vir elke nuwe dag waarmee God my seŽn!

      Ek is dankbaar vir my Bybel!!!!! en dat ek een kan besit en lees sonder om vervolg te word....

      Ek is dankbaar dat ek in die era van selfone, internet, skottelgoedwassers, outomatiese wasmasjiene, mikrogolwe, i-pods en Steers cheeseburgers leef. Ek het baaaaaaaaaieeee respek vir ons vooroumas wat alles moes doen wat ons moet doen agter op 'n ossewa.
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        Ek is dankbaar vir die dogters wat die Here in my lewe kom gee. Biologies het ek self nie dogters nie, maar het wel een aangeneem ,,,, en nou gee Hy aan my iemand baie spesiaal...... sy pos hier op die forum..... en sy is vandag gedoop..... en ek is opgewonde soos oor 'n eie kind oor haar..,...... al moet ek haar met karenoka deel
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Was jy by gewees, An?
          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

          Comment


          • #6
            Originally posted by Lanie View Post
            Was jy by gewees, An?
            Ja, Lanie, ek was getuie van haar begeerte om deur die waters van die doop te gaan..... en my trane wil nie ophou vloei nie.....
            ...dit is trane van Blydskap... ek het baie lank laas so iets ervaar in my lewe... seker laas toe my seun gebore is..,
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Ek het hoendervleis. Ek is bly jy kon daar gewees het vir haar. Ek het die hele dag aan haar gedink. Sy het so 'n spesiale plekkie in my hart.... ek dink in baie van ons se harte, omdat sy so opreg liefdevol en eerlik is.....
              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

              Comment


              • #8
                My nuwe kind

                Hier is spesiaal ene vir julle
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Ek is dankbaar vir die Here se genade en Sy beskerming
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Ek is dankbaar vir naweke.

                    Troeteldiere wat jou altyd by die hek verwelkom

                    My man wat my ondersteun en Lief het.

                    Comment


                    • #11
                      Om op 'n verslanking dieet te moet gaan....So baie mense is vrek maer, omdat hulle bloot nie kos het om te eet nie, ek is rond en gesond
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment


                      • #12
                        Ek is ongelooflik dankbaar vir die baie reŽn waarmee God ons dorpie hierdie jaar seŽn!!!
                        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                        Comment


                        • #13
                          Is daar dan geen ander vrouens wat dankbaar is nie?

                          Daar is so baie dinge om voor dankbaar te wees. Kyk net na vanoggend:

                          Jy kan dankbaar wees dat:

                          Jy gisteraand in 'n bed geslaap het en 'n dak oor jou kop het.
                          Jy vanoggend opgestaan het
                          Jy vanoggend voeltjies hoor sing het
                          Jy 'n nuwe dag kon sien in gekleur word.
                          Jy met jou man kon praat (die wat getroud is)
                          Jy die koffie in die kombuis kon ruik
                          Jy werk het al is dit soms moeilik om jou self daar te kry


                          Daar is 'n miljoen dingetjies!

                          Comment


                          • #14
                            Ek is dankbaar vir die kalmte in die oog van die strom
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Ek is dankbaar vir ware vriende.
                              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                              Comment

                              Working...
                              X