Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wat trek mens aan.....

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Benodig raad Wat trek mens aan.....

    ...na 'n strand troue in September??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Wat van n lekker casual uitrusting (lang broek met n lekker lang tunic ) wat sal inpas as jy die kaalvoet-ding wil doen?

    Comment


    • #3
      Dankie Mona, ja, die voorskrif is : Kaalvoet!

      Die tema: Beach wedding, wat in die middel van JHB afspeel in 'n kerk-saal ..... Dit klink

      Ons is gevra om koordanse te doen, maar ek voel ons kan nie ons lang wit rokke dra nie....

      So nou soek ek iets 'anders'
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Ek dog die troue is by die rerige-erige see... So n see-troue in n kerksaal in die middel van Johannesburg benodig seker n kopskuif van die gaste..... Dit gaan voorwaar n troue wees om nie te vergeet nie!

        Comment


        • #5
          Originally posted by protea View Post
          ... Dit gaan voorwaar n troue wees om nie te vergeet nie!
          Amen ek glo so...
          Kaalvoet in Johannesburg se noordelike voorstede
          Hulle wil seesand in die kerksaal inry.... maar ek dink nie dit sal gebeur nie

          Kan mens swart troue toe dra?? Swart broek met kleurvolle top??
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Hoekom nie? n Swart langbroek met n elegante top daarby het al menige modeprobleme opgelos.

            Comment


            • #7
              Ek het geen mode "sens" nie, maar sal tog baie graag die foto wil sien van wat julle uiteindelik gaan aantrek. Ek wil tog in my gedagtes iets sien wat kan vloei en swaai saam met daardie lieflike danse van julle.
              Die inry van die sand gaan seker nie so groot probleem wees nie, maar om dit weer uit te kry!?!?!?!?!

              Comment


              • #8
                Originally posted by marline View Post
                Die inry van die sand gaan seker nie so groot probleem wees nie, maar om dit weer uit te kry!?!?!?!?!
                Wel en jy ken jongmense van vandag,,,, hulle sal dit daar kry...maar die opruiming 'n ander saak
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Originally posted by ACCM View Post
                  maar die opruiming 'n ander saak
                  Moeilik, baie moelik!!!!

                  Comment


                  • #10
                    Hey,

                    Swart en wit is baie mooi vir 'n troue
                    Ons troue was Formeel swart en wit
                    Dit was baie mooi ek het ook nie die tradisionele wit rok gedra nie maar 'n swart en wit rok
                    Attached Files

                    Comment


                    • #11
                      Wow Mari! Jy's reg, dit lyk baie grênd! (Maar ek moet bieg... as my skoonma in swart by ons troue opgedaag het sou ek dalk net gedink het sy is in rou en erg geafronteer gevoel het......)
                      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by ACCM View Post
                        ...na 'n strand troue in September??
                        'n stemmigge bikini ......... ??

                        anner mari
                        Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                        Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Lanie View Post
                          Wow Mari! Jy's reg, dit lyk baie grênd! (Maar ek moet bieg... as my skoonma in swart by ons troue opgedaag het sou ek dalk net gedink het sy is in rou en erg geafronteer gevoel het......)
                          ja Lanie dit is nogal weird... maar dit was 'n vereiste van ons dat die hooftafel net in swart, wit en silver geklee mag wees.

                          Comment


                          • #14
                            Ek dink nou, ek is so lief vir foto's, veral troufoto's -go figure - is jy nie lus om 'n ou albumpie oop te maak op jou profile page en vir my nog van daai mooi troufoto's wys nie. Net as jy kan sien, natuurlik.
                            The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                            Comment


                            • #15
                              Hey Lanie,

                              Maak so, ongelukkig sal dit eers die eerste week in May op wees. Volgende week is ek nie by die werk nie. Skryf eksamens en goed van die foto's wat ek al persoonlik geneem het is op die blaai waar is al die fotograwe en ook op Facebook - Freeze Frame Studio - SA

                              Sal jou laat weet.

                              Comment

                              Working...
                              X