Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die Groot Vraag...

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die Groot Vraag...

    Wie is lus om vir ons te vertel hoe hulle man die ja-woord gevra het?
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    Uhmmmmmm
    Dit was Skrikkel Jaar




    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Originally posted by Lanie View Post
      Wie is lus om vir ons te vertel hoe hulle man die ja-woord gevra het?
      Hy het nie - ek het (hy het gelukkig wel 'ja' geantwoord - phew! )

      Ek wil net hier byvoeg dat manlief vir jare lank vir die Here gevra het om sy vrou te stuur om hom te vra. Nou ja, geen wonder ek het so gedring gevoel nie. Na die tyd was dit asof 'n grooooot las van my skouers af was. Dit was eers jare later dat ek uitgevind het hy en die Here het so 'n bietjie gekonkel. Hmmmm....

      PS: hy het ook gevra dat sy vrou moet kan klavier speel. Nou ja, ek kan speel, maar hy het bietjie vergeet om die woord 'goed' by te voeg
      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you, declares the Lord, plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment


      • #4
        Originally posted by ACCM View Post
        Uhmmmmmm
        Dit was Skrikkel Jaar




        ACCM... dis hoe ek my man ook gevang het..... Skrikkeljaar!!! Maar hy het my darem eerste (en op 'n baie romatiese manier ontvoer...) gevra om te trou. Maar toe was ek nie lus vir die 4 of 5 jaar verlowing wat hy in gedagte gehad het nie. Toe rel ek die troue en s vir hom hoe laat en waar hy moet opdaag......
        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

        Comment


        • #5
          Originally posted by Lanie View Post
          ACCM... dis hoe ek my man ook gevang het..... Skrikkeljaar!!! Maar hy het my darem eerste (en op 'n baie romatiese manier ontvoer...) gevra om te trou. Maar toe was ek nie lus vir die 4 of 5 jaar verlowing wat hy in gedagte gehad het nie. Toe rel ek die troue en s vir hom hoe laat en waar hy moet opdaag......

          Myne het vir my 'n telegram gestuur met die woorde : "Eve proposes in Leap year" en ek het nie 'n cooking clue gehad wat dit beteken nie
          Gelukkig kon ek een van die Eng. major studente vra En toe moes ek baie mooi dink wat ek wou doen......
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            EN? Wat het jy toe gedoen?

            Comment


            • #7
              Originally posted by protea View Post
              EN? Wat het jy toe gedoen?

              Ek het hom gebel, (want sien ek was op die PUK en hy was in Bloemfontein) en toe s ek vir hom (onthou dit was op Valentyns dag,,, daardie tyd het dit nog iets vir my beteken )..." Due to the lack of romantic atmosphere, I can not propose.... take a raincheck "
              En toe gaan koop hy die ring, maar het my maak hom vra anders kon ek die ring nie dra
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                And they all lived happily ever after! Ek is MAL oor gelukkige eindes..

                Comment

                Working...
                X