Announcement

Collapse
No announcement yet.

Lekkerste van winter....

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Lekkerste van winter....

    Ek is glad nie 'n wintermens nie...... As ek kon het ek my lyf beertjie gehou en die hele winter gehiberneer....

    En ai jai jai....... gister was dit koooouuuuuuud en renerig. Regte Kaapse winterweer in die middel van Limpopo. En toe kon ons vir die eerste keer ons huis se kaggel gebruik. Dit was nou darem baie lekker. Lekker sop en brood en ons almal saamgebondel onder 'n kombers voor die kaggel aan die gesels.... winter het darem sy lekker ook. My ander winter lekkertes is lekker dik sop en hot tjoklit!!!! (nie saam nie )

    Wat van die winter is vir julle lekker?
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    Originally posted by Lanie View Post
    Ek is glad nie 'n wintermens nie...... As ek kon het ek my lyf beertjie gehou en die hele winter gehiberneer....
    Ek hiberneer saam, watter grot kruip ons in?

    Comment


    • #3
      Ek ontwaak in die Winter! As die sneeu op die berge l en die wind loei om die hoeke en die Bolandse reen spat teen die ruite.... En ek sit lekker voor die kaggel of trek my wind-waai-jas aan, sit my keps en serp op en vat die pad berg in... Dan LEEF ek ! En as jy koud kry....loop net n bietjie vinniger...

      Comment


      • #4
        Lekker Butternut sop en vetkoek.... saam
        Ek lief die winter
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          MELKKOS !! ... njammieee .....
          Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

          Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

          Comment


          • #6
            Ek is 'n somersmens en floreer dan. In die winter wil ek niks doen nie. Gelukkig gaan ons winters nie nog gepaard met renweer nie. Dan het ek dalk weggekwyn

            Comment

            Working...
            X