Announcement

Collapse
No announcement yet.

Aan al die moedertjies......

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Aan al die moedertjies......

    Gelukkige Moedersdag!!!

    Mag elkeen van julle hierdie jaar net meer julle roeping as 'n Spreuke 31 vrou uitleef!
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2


    Dankie Lanie, Hiers blomme vir al ons vroue wat kinders en mans het.

    Comment


    • #3
      Baie dankie, julle .

      Mag alle mammas (en oumas ) 'n wonderlike en geseende moedersdag beleef!

      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment


      • #4
        Ek het vandag die oulikste e pos ontvang van n ma van 4 (die jongste is 6 mde) wat haar 'beroep' op n vorm moes invul en toe skryf sy die volgende:
        I am a : Research Associate in the field of Child Development and Human Relations.....
        Kyk hoe trek ek my ruggie trots regop omdat ek ook die amp beklee...

        Comment


        • #5
          Dankie Lanie
          Ek hoop alle mammas, en oumas en vroue wat nog nie mammas is nie en die wat nie mammas kan wees nie weet net dat in Jesus ons lewe het
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by ACCM View Post
            Dankie Lanie
            Ek hoop alle mammas, en oumas en vroue wat nog nie mammas is nie en die wat nie mammas kan wees nie weet net dat in Jesus ons lewe het
            Amen! Dis ware woorde hierdie.
            Jeremiah 29:11
            "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

            Comment

            Working...
            X