Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die Skeiding!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die Skeiding!

    Ek onthou die dag toe ons die belofte maak
    Deur n band het God ons saam gebind
    Dis die wat ons besluit het om een te raak
    Ek en jy, saam het ons het liefde gevind

    Ons het met mekaar gedeel, groot dinge van die lewe
    Jy was my beste vriend en enigste maat
    Daar was soveel dinge waarvoor ons nog moes strewe
    Maar n skeiding het albei van ons alleen gelaat

    Jy het my altyd raad gegee, my vasgedruk
    My gehelp en my trane afgevee
    Maar nou is ek alleen, verdwaal, bedruk
    En my hart - die is in twee geskeur

    Noudat ek jou nodig het
    Kan ek nie omdraai en op jou skouer huil
    Die lewe het soos n blom verlep
    En die pad na jou is lank en baie steil.

    Soos die swealtjies het jy verdwyn
    En gaan soek na sonneskyn
    Jy het my stoksiel alleen gelaat
    Sonder vreugde, sonder raad

    Ek bid dat God jou sal bewaar
    En jou elke behoefte sal vervul
    Dis moeilik alleen, ek weet dis swaar
    Die mooi is van ons gesteel, die vyand het ons verkul!
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Mercy Child,
      Ek bid die Here se vertroosting, Sy hoop, Sy aanvaarding,Sy genade en Sy vrede vir jou toe. NOU is die tyd om aan Jesus vas te hou soos nooit tevore nie.Hy sal jou uit hierdie diep put OOK help. Ek bid dat die Here jou in sy 'liefdes kombers' sal toedraai waar jy veilig voel, digby Sy hart!

      Comment

      Working...
      X