Announcement

Collapse
No announcement yet.

Inkopies

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inkopies

    Hoe doen jy jou maandelikse inkopies?
    Koop jy grootmaat?
    Koop jy soos jy benodig?
    Koop jy spesiale aanbiedings?

    Ek wonder altyd oor hoe ander vroue hulle kombuise bestuur
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Wel....op die oomblik koop ek soos en wanneer iets klaar is en dan ook net as ek geld het om dit te vervang.

    Maar as die ekonomie en inkomste dit toelaat verkies ek om een keer 'n maand 'n lys te maak van alles wat nodig is. Ek het toe ek fluks was 'n spyskaart vir 'n maand uitgewerk met 'n lys van alles wat mens nodig het vir daardie maand se resepte. Dis eintlik 'n lekker oefening want jy koop defnitief net wat jy gaan gebruik en mens staan nie in die aand en wonder "wat gaan ek vannaand vir my mense gee om te eet" nie.
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #3
      Inkopies

      Wanneer ek gaan inkopies doen is dit vreeslik snaaks om mense se reaksies te sien. Hier loop ek met my inkopietrolie en agter my volg een van "my plaaskinders" met nog 'n trolie. Een bevat 20 x 2 liter melk en die ander 30 brode. Een omie vra eendag vir my" Sorry mevrou, maar hoe groot is jou familie nou eintlik" Sy oe het gerek toe ek se 35.

      Dis omtrent 'n missie om vir die klomp te gaan kruideniersware koop. Sonder vooropgestelde spyskaarte is ek verlore. Ek stem saam met Lanie, dit is lekker om te weet jy het al die nodige vir die etes wat jy moet maak. Ek hoop nog daar is van julle wat vir my 'n paar resepte het vir 35 mense.

      Lekker koop.!!

      Comment


      • #4
        Mia my reseppte is vir 50
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Ta-An,
          Dis doodreg. Ek sal dit aanpas.
          Lekker dag.
          Mia

          Comment


          • #6
            PM jou pos adres.....................
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Ons doen inkopies op 'n maandelikse basis, maar ons werk nie noodwendig van resepte af nie.

              Ek is bevoorreg om my skoonma by ons te he, so in die aande wanneer ons by die huis kom staan die kossies al klaar reg (en kan sy kreatief wees!). Ek mis dit om self kos te maak, maar ek sien nie kans om 7 uur in die aand te staan en swoeg in die kombuis nie!

              Comment


              • #8
                My inkopies is die goedkoopste dink ek. Ons het ons eie huis gebou, en het op die oomblik nie krag nie, so die stoof en al die yskaste al's is dood, en ek gaan nie gas goed koop nie. Ek persoonlik dink in elkgeval dit werk nie soos elektriese yskaste nie-nie in ons hitte nie. So...ek betaal vir 'n tuisnywerheid elke week P200.00 en kry 2 borde kos (ek en my seun deel 1) en dis vleis, rys of stamp, 2 groentes en 2 slaaie. So ek doen nie inkopies nie, en as ek skoon maak goed ens kort, stuur ek die cleaner as sy bank toe gaan, dan koop ek nie onnodige goed nie, want ek's 'n koop slaaf.

                Comment


                • #9
                  Marinda, gaan na die Botswana draad op Alles en nog wat. Daar is n paar vrae wat ek graag antwoorde op wil he.

                  Comment


                  • #10
                    Ek koop/leef deesdae op Spar se spesiale aanbiedinge en pas my spyskaart aan by hulle spesiale kopies

                    Ek het bv. verlede week heel hoenders gekoop teen R17p.kg, self in porsies gesny en bevries
                    Ek koop melk op Woensdag want dan is die prys R2 per L minder, dan vries ek die heflte sodat dit nie suur word voor volgende Woensdag nie
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment

                    Working...
                    X