Announcement

Collapse
No announcement yet.

Eetgewoontes....

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Eetgewoontes....

    Raak jy honger in die winter....
    Eet jy vars slaai in die winter, of verkies jy gaar groente en bredies?
    Drink jy genoeg water in die winter..... sal die skaal jou verklik dat dit winter is
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Ek voer oorlog met my skaal, maar daar is op die oomblik 'n skietstilstand. Ek gebruik een van die beste vroulike wapens - ek kap hom 'n vet ignore.... Ek is lief vir kraakvars slaaie in die somer. Ek het ook 'n wonderlike maklike man wat enige iets eet en hy self verkies slaaie in die somer. Hy sal soms as daar nou regtig 'n hittegloed hier is vra vir tunaslaai vir aandete ipv 'n warm bord kos. Ons is lief vir bredies en sop en kerries in die winter. En partymaal bederf ek die kiddies en dan maak ek my ekstra spesiale anderse melkkos. Njammie!
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment

    Working...
    X