Announcement

Collapse
No announcement yet.

Liggaamlike oefening

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Liggaamlike oefening

    Hier is 'n ou trosie vir die van ons wat skkel om in die winterkoue by ons oefenprogram te hou..... (kan ons maar net hierdie een klein keertjie vergeet van konteks.... )

    1 Tim 4:8

    Want die liggaamlike oefening is tot weinig nut, maar die godsaligheid is nuttig vir alles, omdat dit die belofte van die teenwoordige en die toekomende lewe het.
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    My trosie is as my stapmaat my bel en s sy't 'n migraine.... dan kruip ek terug in die vere...

    Ek word lui as ek ni in di winter loop ni
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment

    Working...
    X