Announcement

Collapse
No announcement yet.

Vroue in die Bybel, Bybelstudie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Vroue in die Bybel, Bybelstudie

    Ek is so baie lus om 'n studie te doen oor vroue van die Bybel, veral na gister toe ons elkeen die kans gehad het om 'n vrou uit die Bybel te deel met die ander.....

    Enige iemand wat belangstel?
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Ek dink al lankal om so studie te doen. Dit sal lekker wees om dit saam met my Lighuis-sussies aan te pak. So ek's in.
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #3
      Reg so, ek sal vir elke vrou 'n nuwe draad begin.... maar ek gan nie alleen pos nie.... pos wat jou aanraak oor elke vrou.

      Eerste een wat ek gaan kies is Eva... ek het nooit regtig eers oor haar gedink as 'n vrou van die Bybel nie, want sy was vir my net: Mev.Adam
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      Working...
      X