Announcement

Collapse
No announcement yet.

Dame. hoe ruik jy??

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Dame. hoe ruik jy??

    Dit laat my terug dink aan my jong dae toe my krel my vra: "Watter soort parfuum gebruik jy, want wanneer ek by die huis kom, dan weet almal dat ek by jou was?"

    'n Mens ruik na diegene in wie se teenwoordigheid jy jouself bevind......

    2 Kor 2:15 Want ons is 'n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan; 16 vir die laaste 'n reuk van die dood tot die dood, maar vir die eerste 'n reuk van die lewe tot die lewe...

    Ruik jy soos Christus??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Dis wonderlik hoe die Here mens antwoord, ek loop al 'n hele rukkie met die gebed in my hart dat die Here vir my moet bevestig wat se boodskap ek vir die Bejaardes die 1 September moet bring, met lente dag.

    Ek het dadelik gedink aan geur. Hoe ruik jy? 'n Blom ruik wanneer hy gekneus word, baie kruie ruik die lekkerste as hulle tussen jou vingers gevryf word. En Bejaardes? Baie van hulle "ruik soos Christus", juis omdat hulle al deur die meul van die lewe is? In kort mens moenie op jou ou dag moedeloos raak nie, maak net jou o toe en kry die geur van Jesus! Maar gaan ook uit en versprei daardie geur! Daar is so baie wat nodig het om te ruik aan die wonderlike Jesus-geur.

    Comment


    • #3
      Ahhh, dit is wonderlik LienQ
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Ek is weer terug by 2 Kor. 2 LienQ het dit eintlik al so mooi opgesom..... maar toe ek die vers weer lees, besef ek dat, die woorde wat by my mond uitkom, die verhouding wat ek met die Here het weerspieel ..

        Die kennis oor Hom wat ek het in my lewe, is dan ook Sy aroma...
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment

        Working...
        X