Announcement

Collapse
No announcement yet.

Intresante voedsel kombinasies

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Intresante voedsel kombinasies

    Ek eet gewoonlik so tussen 9 en 10 vm 'n vrug, en het nou begin om die vrug te versap.....
    Papaja fyn met soyamelk en soya melkpoeier maak 'n goeie plaasvervanger vir Yoghurt

    ..... bg gebruik ek nou as basis vir my vrugte yoghurt.... ek voeg daarby gekapte neute, en kiwi vrug,1 skyf pynappel en vars basil gee daaraan 'n interesante smaak sensasie

    Vanaand het ek 'n groente en vrugte kombinasie in die voedsel verwerker gesit en 'n heel interesante smaak bekom...... 1/2 wortel, hanvol snap~peas (in die dop), 2 spinasie blare en 2 buite groen-blare van brokkolie, 1/2 papaja, 1/2 appel, 2 vars gherkins ( Israeli komkommers), met 1/2 K soyamelk en 1 eetlepel soyamelkpoeier.... as ek rou beet gehad het sou ek 'n 1/2 klein beet ook bygevoeg het..... en wat 'n interesante smaak, en groen kleur Beet gee 'n mooi rooi kleur aan so 'n mengsel
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    sMOOthies

    Die meisies en ek het vanaand sit en huil van die lag voor die kaggel. Ek het gepraat oor n sekere gars produk wat n maatskappy kommersieel droog en in n poeiervorm as voedselaanvulling aan die publiek bekendstel. (Dit proe regtig nes lusern).Ek stel toe voor om jou eie gars te saai (so n half kg op n slag) en dan die jong lote af te sny en te verpulp saam met n vrugtesap . Dis mos BAIE goedkoper. Een van die kinders se toe: Aangesien gars koeikos is, noem ons dit dan n sMOOthie....

    Comment


    • #3
      Yup sMOOthies is nogals lekkerrrrrrrrrrrr!!!
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      Working...
      X