Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wanneer mense van jou praat....

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Wanneer mense van jou praat....

    Wat sÍ mense wanneer hulle van jou praat??

    Ek lees vanoggend die stukkie raak : Handelinge 10 :1 En daar was in Cesarťa 'n man met die naam van Cornelius, 'n hoofman oor honderd van die sogenaamde Italiaanse leŽrafdeling.
    2 Hy met sy hele huis was vroom en godvresend en het baie aalmoese aan die volk gegee en was altyddeur in die gebed tot God.

    Eugene Peterson se Message vertaling lees so : " ....... , and had a habit of prayer"

    Wat 'n wonderlike reputasie!! Dat jou naam neergeskryf word in die Boek, en daarlangs: Hy/sy het die gewoonte van om te bid.!!



    Wat sÍ mense van jou wanneer hulle oor jou praat??

    Ek vra maar net
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    As ons eendag met blou koppe in die ouetehuis sit en iemand vra of hulle vir Protea en haar man Karoobos geken het en die persoon sou antwoord: Ja, nou onthou ek , hulle was die mense wat net een preek gehad het nl: Jesus Christus, ons Verlosser aan die Kruis! DAN sal ek weet ons aardse lewe was geslaagd. Wanneer mense praat oor Persone waaroor ons gepraat het, kan hulle maar land en sand praat sonder om ooit op te hou....

    Comment


    • #3
      Inderdaad.....

      Ja, mense kan soms verkeerdelik van ons praat, solank die HERE ons ken en onthou ...
      ...... soos Handelinge 10:4 En hy het die oŽ op hom gehou en vol vrees gesÍ: Wat is dit, my heer? Toe antwoord hy hom: Jou gebede en jou aalmoese het voor God in gedagtenis gekom.


      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      Working...
      X