Announcement

Collapse
No announcement yet.

Breek 'n piesang

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • miepie
    replied


    Baie veel liefde,
    Mieke

    Leave a comment:


  • Ta-An
    started a topic Breek 'n piesang

    Breek 'n piesang

    Het jy al soos 'n kleinding met jou kos gespeel??

    Ek het vandag 'n piesang geet, en dit tussen my vingers stukkend gedruk, en raai wat ontdek ek..... die vleis van die piesang is drie dele.....
    ... en dit laat my toe dink, een soliede piesang in drie dele,,,,, net soos God is, EEN , en dieselfde in al sy dele....

    Die skil buite-om is Sy kleed van beskerming, en wat waarheid en openbaring beskerm, wat die heerlikheid eers bekendmaak wanneer jy daardie skil aftrek en die voedsaamheid van Sy 'fellowship' geniet.


Working...
X