Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoekom Here??

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Hoekom Here??

    Ek dink die vragie het al by menige van ons kom draai...

    'n Vriendin het een dag laaaaank gelede aan my 'n stukkie papier met die woorde op gegee: "Snaaks hoe verkeerd 'n ding soms moet loop om reg uit te kom"

    Die papiertjie l nog steeds in my Bybel, dit het so invloed op my gehad, want dit het boekdele gespreek...


    Wanneer mens die Here toelaat in jou lewe, dan sal Hy jou sorge omdraai in koordanse voor Hom... net so ook wanneer die vreugde van ons hart ophou, ons dans (koordans, aanbiddings dans, verhouding) in treurigheid verander.

    Danie Botha se woorde kom by my op..... Ek wil dans met die Here, ek wil huppel as ek sing...


    Liewe mens, mag jy vandag huppel en dans voor die HERE.



    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Wat jare gelede vir ons aanvanklik na so n goeie belegging gelyk het tydens n besigheidstransaksie , het die Here net n doodloopstraat gemaak . Dit was vir ons totaal onverstaanbaar want alles het dan so 'goed' gelyk. Net na ons finale onderhandelinge voordat ons sou gaan teken , gaan die plaastelefoon net dood (wat is vir die Here makliker as dit....?) en vanselfsprekend werk die faksmasjien nie en alles kom net so skielik tot n HALT! En dis naweek.....
    Die Maandag more kom dit uit dat die Here ons beskerm het teen n bedrogspul van die eerste water . Alle eer aan Hom wat vir Sy kinders net die beste beplan!

    Comment


    • #3
      Ek hoor nou net....." Die Here slaat 'n reguit hou met 'n krom stok ...."


      Amazing!!
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Die laat my sommer ook nou dink aan die man wat blind gebore was (Johannes 9) ....... sodat die werke van God openbaar gemaak kan word
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment

        Working...
        X