Announcement

Collapse
No announcement yet.

Ons bak koekies!!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Ons bak koekies!!

    My ma kuier by my, en ons bak regte egte boere gemmerkoekies
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Ja toe ..... die manne is dors en koeldrank te duur ....... nou staan daar tuisgemaakte GEMMERBIER in die yskas ....... gelukkig word dit gou verorber voor dit te "potent" raak .....
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

    Comment


    • #3
      mari, nou praat jy...... maar is dit nie baie werk nie?
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        nooit gesien nie ... heel maklik ....

        by ons local Fruit & Veg kry mens 'n pakkie met alles in - gooi die poeier ( regte gis, gemmer & suiker ) in 5ltr louwarm water, laat staan 24 h, dan in die yskas, en whala! .....

        ...m
        Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

        Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

        Comment


        • #5
          Dankie Mari, ek sal gaan ondersoek instel
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Ta -An , hoe lyk dit met jou moeksie se gemmerkoekie'ramseppie'? Dit lyk my gemmerkoekies is baie mans se gunsteling.

            Comment


            • #7
              My ma kritiseer my toe mos, dit lyk nie soos hare nie....:"Jy het seker die resep verkeerd afgeskryf" s sy vir my maar dit lyk soos 'brandy snaps' seker te veel stroop ingegooi
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment

              Working...
              X