Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waatlemoen slaai...???

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Waatlemoen slaai...???

    Waatlemoen blokkies
    Feta kaas en water... net bietjie van die kaas se water
    Rooi uie, dun skyfies gesny.

    Die Feta kaas se water maak 'n 'marinade'
    Laat staan vir 2 uur voor bediening.

    Laat weet my hoe dit smaak vir jou
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Sjoe , dis nogal n kombinasie! Sal dit uitprobeer.

    Ek het gister 'Grelimanpynske' konfyt gekook. Dit werk so:
    3 Grenedellas se moes
    7 Lichi's fyngesny
    1 Mango gerasper
    1 Pynappel gerasper
    7 Geelperskes gerasper.
    Gooi alles bymekaar en weeg.
    Neem dieselfde gewig suiker, voeg by vrugte en kook so vir n halfuur totdat die konfyt so wil-wil vassit aan die pot en bottel warm. Dis HEERLIK en SO geurig.

    Comment


    • #3
      My waatlemoenslaai staan en marineer...sal kom vertel...

      Grelimapynske..... wat 'n naam... klink in alle geval lekkerrrrrrrrrrrr
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Ek is net so lief vir waterlemoen. Hierdie slaai is in ons familie baie gewild: Waatlemoen blokkies, ontpit sover moontlik. Rooi uie skuiwe, gee sommer ook 'n mooi garnering, en 'n vinagairette slaai sousie. Laat staan vir +- 2 ure voor opdiening. As jou familie pietersielie eet, kan dit oor gegooi word, myne wil niks van die groen goed weet nie.

        Comment


        • #5
          Marline....
          Ek het sommer Rocket bygegooi vir groen, anders is die slaai darm baie bleek.... want die rooi vd waatlemoen en die pers vd rooi ui bots!!

          Ek sal vir seker met verskillende slaai souse eksperimenteer
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by Ta-An View Post
            Waatlemoen blokkies
            Feta kaas en water... net bietjie van die kaas se water
            Rooi uie, dun skyfies gesny.

            Die Feta kaas se water maak 'n 'marinade'
            Laat staan vir 2 uur voor bediening.

            Laat weet my hoe dit smaak vir jou
            Gaan beslis die feta kaas probeer

            Comment


            • #7
              Waatlemoen wat vir 2 ure lank staan met slaaisous oor....proe ??verlep?? of is ek nou weer sommer vol fiemies??
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                In die yskas verlep dit glad nie, en kan tot 'n paar dae nog vars bly.

                Comment


                • #9
                  Waatlemoen , kruisement en Kirsh
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Kruisement maak alles lekker....

                    Julle dames moet net in gedagte hou dat waatlemoen in baie ho GI het, so streng gesproke moet dit nooit op sy eie geet word nie. Eet dit saam met ander lae GI vrugte om die total GI van die maaltyd te verlaag.
                    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                    Comment

                    Working...
                    X