Announcement

Collapse
No announcement yet.

Tofu

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Tofu

    Wie van julle eet Tofu?
    Hoe maak julle dit gaar?
    Is vars Tofu rou?
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Ek eet tofu. Partykeer dit smake soos niks. U moet kook dit goed.

    Knip dit binne-in klompe. Vries dit. Defrost dit. Sit dit in sous vir smaak. Los dit oornag. Rol dit in meel en "fry" dit. Smake goeie!

    Ek is jammer my afrikaans is nie goed
    Please could everyone pray for Mieke and Charles.

    My testimony http://bibleforums.org/forum/showthr...ight=testimony

    Comment


    • #3
      I had you in mind when posting this..... thanks for responding... Afrikaans heel goed,

      {sny dit in stukke} maybe a better translation.

      Ek het rou Tofu vir middag ete gehad.... sal nie weer nie

      Tofu gemeng met Grondboonjie botter... heerlik lekker.

      Gaan bevriesing probeer..... more chewy might actually be pleasantly different
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Ek hol nou so koes koes hier in met 'n vraag wat niemand my nog kon antwoord nie ................. WAT op dees aarde is tofu ?

        Comment


        • #5
          Fila, eers teer en veer ons vir jou

          Tofu is wit en sag, amper die tekstuur van roomkaas en/of gaar eierwit.
          Dit is gekoaguleerde soja melk, 'n goeie bron van plant proteine vir mense wat nie so baie van rooi vleis hou nie
          Smaakloos..... daarom kan mens dit met gronboontjie botter meng, of met kerrie en pynappel.... baie veelsydig eintlik.... kan saam eiers soos roer eier bedien word.... of in skyfies sny en in Olyfolie en botter braai, of in 'n slaai bedien...

          Uitstekende plaasvervanger vir dierlike proteien soos reeds genoem, veral vir mense wat een of ander kolon siekte het wat nie dierlike protein kan verwerk nie.... veral voordelig vir mense in die A bloedgroep
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by Die Filadelfieer View Post
            Ek hol nou so koes koes hier in met 'n vraag wat niemand my nog kon antwoord nie ................. WAT op dees aarde is tofu ?
            Ek dog self jy sit dit op jou kop as jy na n gradeplegtiheid toe gaan.....

            Comment


            • #7
              Koop mens tofu of kan jy dit self maak?

              Comment


              • #8
                Originally posted by protea View Post
                Koop mens tofu of kan jy dit self maak?
                Beide..... ek koop maar myne want dit kos my R5 vir 3 groot porsies
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  U kan maak dit jouself, maar dit smake afskuwelik!
                  Please could everyone pray for Mieke and Charles.

                  My testimony http://bibleforums.org/forum/showthr...ight=testimony

                  Comment


                  • #10
                    Tuisgemaakte Tofu resep
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by protea View Post
                      Ek dog self jy sit dit op jou kop as jy na n gradeplegtiheid toe gaan.....
                      Dankie Protea, hier kom maak jy my nou lag dat die trane loop na 'n baie hartseer dag. Dankie!

                      Fila sallie weet wat tofu is nie, hy is 'n boerseun en boerseuns eet net rooivleis en hoender vir groente.
                      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                      Comment


                      • #12
                        I surely have my nuisense value on this forum....

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by protea View Post
                          I surely have my nuisense value on this forum....
                          En dit is so goed soos medisyne
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • #14
                            Nuwe eksperiment.....

                            Ek het die Tofu gevries, en laat ontdooi, blokkies gesny en gebraai in Olyf-olie en botter met sout oor, gebruik in 'n vars spinasie slaai met Ina Paarmans se kruie slaai-sous...... heerlik!!

                            Slaai bestanddele:

                            baba spinasie
                            ice-berg blaarslaai
                            gekapte groen uie
                            rooi uie ringetjies
                            geweekte dro pere, gekerf
                            gebraaide ontdooide vooraf-bevrore tofu
                            gekapte pekaneute
                            Braaide vars pynappel
                            Ina Paarmans kruie slaaisous

                            Heerlik!!
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment

                            Working...
                            X