Announcement

Collapse
No announcement yet.

Purim, die Fees van Esther

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Purim, die Fees van Esther

    Ester4:14 Want as jy nou werklik swyg, sal daar van 'n ander kant af verligting en redding vir die Jode tot stand kom, maar jy en jou familie sal omkom, en wie weet of jy nie met die oog op 'n tyd soos hierdie tot die koninklike waardigheid geraak het nie?

    Baie keer wonder ek, of die tyd en plek waar ek myself bevind, voldoen aan die stukkie vers uit die boek/lewe van Ester.

    Voldoen my lewe, my roeping aan dit wat God van my verwag, dit waarvoor Hy my geroep/voorberei het.

    Vrou, hoe gereeld sit jy en neem "stock" van jou lewe?
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

Working...
X