Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gaan die pad na 'n man se hart deur sy maag??

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Gaan die pad na 'n man se hart deur sy maag??

    Hierdie grappie gaan sy krag verloor as ek dit gaan vertaal

    While attending a marriage seminar on communication, Gatiep and his wife, Meraai listened to the instructor declare:
    'It is essential that husbands and wives know the things that are important to each other.
    For instance, gentlemen, can you name your wife's favourite flower?'
    Gatiep leaned over, touched his wife's arm gently and whispered,
    'Self-Raising, n?'
    Vraag bly....Gaan die pad na 'n man se hart deur sy maag??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

  • #2
    Ja, Ta-An ....

    My manlief se favourate flower is daai oulike pakkies " vanilla muffin mix " ...

    he-he.......m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

    Comment

    • #3
      mari....kap so biki vars Lavender daarby in ...heerlik... die vd Roberts vrou variasie...dit het so 'n lang spriet blommetjie aan...daardie ene is eetbaar
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor

      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      • #4
        Re: Gaan die pad na 'n man se hart deur sy maag??

        Ta-An ....

        .... meeste manne kan nie van brood aleen lewe nie ......... so bietjie botter en konfyt, en dit op 'n muffin, help .....

        Working...
        X