Announcement

Collapse
No announcement yet.

Lemoen Konfyt en Marmelade

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Help asseblief Lemoen Konfyt en Marmelade

    Ek het 'n hele sak Lemoene gekoop.... nou hoe kook ek konfyt??
    Waarna moet ek oplet....??

    Wat maak konfyt lekker??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Doen 'n internet soektog,daar is verskeie Afrikaanse webtuistes vir resepte en ek is seker die biblioteek het resepte boeke.Ek het nog nie marmelade gekook nie maar ek hou baie daarvan
    Ek hoop jy kry 'n lekker resep..

    Comment


    • #3
      My 80 jarige tannie was n huishoudkundige in haar jong dae en sy het n marmelade resep vervolmaak. Sy gebruik die een suurlemoen , een lemoen, een lemmetjie, een oranje pomelo , een kumkwart en een nartjie resep. Dis heerlike en n treffer. Moenie worry nie watch net! Is nou- nou terug!

      Comment


      • #4
        My tannie mettie ramseppie het gaan vakansie hou en ons verdwyn ook more vir so tien dae . So ek sal vir jou die marmelade resep so n BIETJIE later kry. Jy sal ma later vir jou NOG n sak lemoene moet koop.....Toedels!

        Comment


        • #5
          Geniet jou se vakansie
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Kan jy glo???
            Ek was baie ywerig, lemoen konfyt: 6 lemoene en 2 suurlemoene,,,,, ek dog ok, dit behoort goed te werk,,,,, weet jy hoeveel konfyt dit maak volgende keer sal dit net 3 lemoene wees....
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Ek eet HEERLIK aan my lemoen konfyt!!
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment

              Working...
              X