Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die Here is my Herder

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die Here is my Herder

    Die teksvers inskripsie op my Ma se grafsteen lees : Ps 23:1 Die Here is my Herder.

    Terwyl my Moeder op haar sterf-bed gel het, het ek by haar gesit en ges, Moenie bang wees nie..... en sy antwoord my : "Nee ek is nie bang nie, want die Here ken my".

    Min het ek geweet dat sy eintlik Johannes 10:14 aangehaal het... Johannes 10:14 Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur my eie geken.

    Hoe baie keer s ons dat ons die Here ken..... maar ken Hy jou??

    Ek weet ek het al op die forum 'n soortgelyke draad gehad, maar min geweet, dat ek dit eendag in die werklike lewe sal teenkom.......

    Refiners Fire

    Purify my heart
    Let me be as gold and precious silver
    Purify my heart
    Let me be as gold, pure gold

    Refiner's fire
    My heart's one desire
    Is to be holy
    Set apart for You, Lord
    I choose to be holy
    Set apart for You, my Master
    Ready to do Your will

    Purify my heart
    Cleanse me from within
    And make me holy
    Purify my heart
    Cleanse me from my sin
    Deep within
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

Working...
X