Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wasdag bloutes

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Benodig raad Wasdag bloutes

    ..... ek het onlangs 'n nuwe Speed Queen wasmasjien gekoop.
    Die vorige Speed Queen het 20 jaar lank gehou, maar die nuwe ene is ek baie terleurgesteld mee.
    Dit stink!! en maak swart vrot velletjies in my wasgoed!!

    Hoe nou gemaak???
    Is dit omdat ek nie meer Skip gebruik nie, want ek gebruik nou Sunlight, biki goedkoper..... maar ek is raad-op
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Wasdag bloutes

    Ta An, as hy nog onder waarborg is, neem hom vinniger as gou terug. Ons SA verbruikers is SO ordentlik en kla te min oor goed wat nie op standaard is nie. As jy nie gaan kla nie sal die vervaardigers nie weet nie.... n Wasmasjien wat stink....ek ruik n rot!!!

    Comment


    • #3
      Re: Wasdag bloutes

      Nou waar het ek die pampiere gebere????
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Re: Wasdag bloutes

        Die probleem is blykbaar die seep-poeier wat vet deposists in die wand tussen die drom en ?? laat opbou..... nou moet ek maar weer begin skip gebruik ..... en ek het so baie gehou van die sunlight.....
        Ek was net met koue water.... dis blykbaar ook 'n probleem...

        het gister die masjien met warm water en Bio Classic 'gekook' dit het 'n nie-bleik jik in en die swat gemors het biki los gekom en uit gewas... en die stank is weg
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Re: Wasdag bloutes

          Ek is SO bly jy het by die oorsaak van die probleem uitgekom. Dis dan die rede hoekom sekere fabrikate spesifieke waspoeiers aanbeveel.... Mens moet maar seker dan by die reels hou....

          Comment


          • #6
            Re: Wasdag bloutes

            Ja,,,, die fyn druk
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment

            Working...
            X