Announcement

Collapse
No announcement yet.

Rou kosse

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Rou kosse

    Wat nou??

    Ek gebruik 'n nuwe kook-boek, en 95% van dien resepte het knoeffel as bestanddeel.... Nou wat nou?? Hoe maak jy vir jouself 'presentable' asem vir die om jou??


    Ek moet s.... die knoffel is heerlik in die disse
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Rou kosse

    Avokadopeer in sjokolade koek se vulsel

    Maar dis heerlik!!
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Re: Rou kosse

      Pietersielie help glo.Ek probeer nou juis om bietjie groente aan die groei te kry,maar die pietersie plantjies sukkel so bietjie,die beet,eiervrug en basil kom mooi aan maar ai die pietersielie hang halfmas.

      Comment


      • #4
        Re: Rou kosse

        Pietersielie gee groen tande

        Ek groei sonneblomme op my vensterbank, die spruite is heelik in 'n slaai, en 'n goeie bron van plant protein
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Re: Rou kosse

          Ek sal ook so iets moet probeer,op die oomblik as ek iets in groot potte op die stoep plant,grou Bullterrier dit uit,en ook net wat sy gesien het dat ek dit plant.

          Comment


          • #6
            Re: Rou kosse

            My man en ek is albei lief vir knoffel ,maar AMPTELIK is ons nie, want daar is darem n huwelik ook om aan te dink en jy wil darem nie vir jou eggenoot onaanvaarbaar wees nie , wil jy?!

            Comment


            • #7
              Re: Rou kosse

              Originally posted by protea View Post
              My man en ek is albei lief vir knoffel ,maar AMPTELIK is ons nie, want daar is darem n huwelik ook om aan te dink en jy wil darem nie vir jou eggenoot onaanvaarbaar wees nie , wil jy?!
              eet net altwee saam knoffel
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Re: Rou kosse

                Touche! Elementary my dear Watson!

                Comment

                Working...
                X