Announcement

Collapse
No announcement yet.

Vroumens goeters - 'n getuienis .....

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Vroumens goeters - 'n getuienis .....

    ( mansmense, moenie lees nie - dis vroumensgoed ! )

    Die laaste paar maande sukkel ek met rugpyn so tussen die blaaie wat maar net nie die wyk wou neem nie ....... baie gebid en wysheid gevra .... met 'n anderste oplossing van bo .....

    'n goeie vriendin is 'n regte shopaholic - single, licenced to shop - en maak toe mos laaie leeg ....... sy koop gereeld vroumens onnergoed wat mooi lyk sonder om aan te pas en bring toe 'n hele sak vol boonste onnergoed, nog so met die labels aan, wat nie pas nie, en se ek moet soek wat werk ....... maar dis van die met die draadjies in wat ek eintlik niks van hou nie - meer oor die prys as iets anders ...... self 'n budget shopper, hou ek gewoonlik daai duurder goedjies verby ......niemand sien dit mos nie .... ...... kry toe nogal 12 was "werk" .......

    lang storie kort .... die knaende rugpyn het verdwyn .... kan jy glo ! .... my eige stupitgeit ( en suinigheid ) oor onnergoed wat so 'n pyn kan wees ! ......

    .... wys jou net ..... God works in mysterious ways ....... onse Abba Vader ken selfs ons vroumense se noodsaaklikhede beter as onsself ! ........

    ....... m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

  • #2
    Re: Vroumens goeters - 'n getuienis .....



    Ja n, die drade goeters werk baie lekker, en pas mooi, en laat mens vroulik voel..... dis hoekom mens dit dra vir ondersteuning ..... sodat die rug nie so hard moet werk nie...
    Het al gevind die goedkoop goeters laat my lyk of my borste onder my arms groei
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Re: Vroumens goeters - 'n getuienis .....

      Don't buy a bunch , buy 10! n Bra annerste storie...

      So twee jaar gelede , val my Hubby van die tee se droogtonnel se dak af en ek ry hom toe oor die berg na die groot dokters toe. So met die terugkom , vra ek of ek nie net gou kan inglip by n winkel om van die boonste onnergoedjies te gaan koop nie. Hy drentel toe maar saam , want dis beter om te loop of staan met n seer rug en daar is die boonste onnergoedjies toe op n 'special' . Letterlik n sesde van die prys! Terwyl ek aanpas , kry Hubby toe nog 8 van die boonste onnergoedjies en toe ek net 2 wil koop , toe bring hy sy 'fonds' na vore en lang storie kort: Ons stap daar uit met genoeg voorraad vir n paar jaar!!! En my Hubby is GLAD nie een wat 'in touch is met sy female side' nie..... Ons giggel nou nog oor daardie prettige middag....

      Comment


      • #4
        Re: Vroumens goeters - 'n getuienis .....

        Wonderlik..... ek dink mans is veronderstel om saam te gaan onnergoedjies koop..... en die fondse daarvoor te verskaf, dan voel ons nie so sleg oor die prys tags nie
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Re: Vroumens goeters - 'n getuienis .....

          Originally posted by protea View Post
          Don't buy a bunch , buy 10! n Bra annerste storie...

          So twee jaar gelede , val my Hubby van die tee se droogtonnel se dak af ....
          Liewe Blommie ......

          aai, miskien moet ons onse mansmense dan maar meer op die garage se dak opstuur ( nie amal het 'n teedroogtonnel nie ! ) vir die oge om oop te gaan ??? ......

          he - he ......m
          Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

          Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

          Comment


          • #6
            Re: Vroumens goeters - 'n getuienis .....

            By die hospitaal het hulle gese dat hulle n wet behoort te maak dat mense bokant n sekere ouderdom verbied moet word om op n leer te klim! Toe hy van die dak af op die leertjie klim , toe glip die poot van die leertjie in n gat in...

            Comment


            • #7
              Re: Vroumens goeters - 'n getuienis .....

              Hoop dat hy nie te seer gekry het nie.

              Comment


              • #8
                Re: Vroumens goeters - 'n getuienis .....

                Een van die werwels is gekraak ,maar genadiglik aan die teenoorgestelde kant as die rugmurg en die senuwees wat daar betrokke is. Ons Vader is voorwaar die Beskermer en Groot Heler!

                Comment


                • #9
                  Re: Vroumens goeters - 'n getuienis .....

                  aai jinne ...... hoe giggel ek nou, manlief kyk my skeef aan ..........

                  Protea, klink my eers toe jou wederhelf se werwels kraak, onthou hy mos sy " rib " het ook bietjie ondersteuning nodig ......

                  ..... m
                  Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                  Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                  Comment


                  • #10
                    Re: Vroumens goeters - 'n getuienis .....

                    Touche, Mari!
                    Net soos wat 'ribbebeentjies' self ondersteuning bied , het ons beslis ook ondersteuning nodig......!

                    Comment

                    Working...
                    X