Announcement

Collapse
No announcement yet.

Toebroodjie vulsels

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Toebroodjie vulsels

    Ek het heerlike Low GI Seedloaf raakgeloop,

    Het julle al gerasperde rou wortel met vars kruisement as toebroodjie vulsel geet??

    Wat van "losblaar kool" (Chaumoelier) en Tahini as vulsel??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Toebroodjie vulsels

    Nee dogter, SO swak is my oge darem nog nie.......

    Comment


    • #3
      Re: Toebroodjie vulsels

      Dit is waardig 'n probeerslag


      Wat eet jy op jou toebroodjies?
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Re: Toebroodjie vulsels

        Ek eet feitlik nooit brood nie a.g.v. n gluten intoleransie... Een keer se oortree sal nou nie doodsake wees nie, maar ek glo jy is wat jy eet. Maar as ek ons teetjies drink, kan ek n bietjie meer oortree sonder die nare nagevolge!

        Comment

        Working...
        X