Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoe skryf mens op klein koekies??

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Benodig raad Hoe skryf mens op klein koekies??

    Ek wil klein koekies bak en gladde versiersel oorsit, en dan daarop skryf.... sal koekkleursel werk?
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Hoe skryf mens op klein koekies??

    probeer eers op bietjie versiersel eenkant en skryf met iets fyn soos tandestokkie of iets.

    Comment


    • #3
      Re: Hoe skryf mens op klein koekies??

      Ta-An is in 'n kreatiewe mood ! ..... .....

      Mens kry deesdae sulke cute ( maar duur ) buise voorbereide versiersel vir skryf ...... kyk maar by die bak afdeling van groter kettingwinkels ....

      Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

      Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

      Comment


      • #4
        Re: Hoe skryf mens op klein koekies??

        mari, hoe dun skryf dit... ek moet nog eers resep soek vi icing wat hard word soos op "iced-zoo" koekies
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Re: Hoe skryf mens op klein koekies??

          Jy kan net die versier suiker met warm water meng en dan vorm dit so 'n harderige versiersel as jy dit oor koek gooi,maar met die hitte weet ek nie hoe lank hou dit nie.Jy kan ook rolbare versiersel koop by 'n supermark of sommige stokperdjie winkel.Hoop jy kom reg.

          Comment

          Working...
          X